Huis Nieuwveld Hostel

Huis Nieuwveld Hostel Boarding facilities primarily for Voorbereiding Primary, Niko Brummer Primary & HS Sentraal Ouers is meer as welkom om 'n besoek te reël deur Mnr. Mnr. R.

Huis Nieuwveld Koshuis, verblyfgeriewe hoofsaaklik vir Voorbereidingskool, Niko Brummer en Hoërskool Sentraal. GROEI SAAM

Die koshuis-lewe is 'n gelukkige en tevrede manier van lewe vir baie van ons leerders. Huis Nieuwveld, geleë in die veilige gebied van Ou Hospitaal Heuwel bied 'n ko-opvoedkundige koshuis van graad 1 tot en met graad 12, met vele verblyf opsies. Ons koshuis het 'n aparte vleue

l vir seuns en meisies, met groot gemeenskaplikekamers, speelkamers en groot terrein waar ons besige en aktiewe kinders hulle rustyd kan geniet. Fasiliteite word gebied vir kosgangers om hulself te stimuleer en te vermaak tydens hulle "vrye" tyd. Die voorste grasperke word dikwels goed gebruik vir balspeletjies deur die leerders, en moenie van die "plaasdam" vergeet, waarin leerders, onder toesig van diensdoenende personeel, kan swem op warm dae.

'n Ervare- en toegewydespan van diensdoenende personeel skep 'n warm omgewing van omgee in die koshuis, wat 24-uur per dag ondersteuning bied om te verseker dat die leerders tuis voel. Hierdie span bied ook die nodige ondersteuning aan leerders gedurende studietye. Elke kamer is so gestruktureer dat dit ons kosgangers 'n gemaklike huis-weg-van-die-huis bied waar hulle die gevoel het dat hulle behoort tot die koshuis, vriende maak en hulle skooljare en koshuislewe ten volle kan geniet. Dit stel leerders in staat om te floreer op 'n tyd in hul lewe wanneer hulle groot spronge maak in hul akademiese-, fisiese- en emosionele ontwikkeling. As jy die koshuiservaring vir jou kind of kinders oorweeg, is daar geen beter plek vir hulle as by ons wonderlike koshuis nie. Rodney Gerhardt die hoof van Hoërskool Sentraal en koshuisopsigter. Rodney Gerhardt
[email protected]
023 414 2552

Ons sien uit daarna om u kind/kinders by die Huis Nieuwveld-gesin te verwelkom. Huis Nieuwveld Hostel, boarding facilities primarily for Voorbereiding Primary, Niko Brummer Primary & Central High School.

𝗚𝗥𝗢𝗪𝗜𝗡𝗚 𝗧𝗢𝗚𝗘𝗧𝗛𝗘𝗥

Boarding is a happy and contented way of life for many of our learners. Huis Nieuwveld school hostel offers co-educational boarding from Grade 1 right through to Grade 12, with options for weekly & casual boarding which is situated in the safe suburb of old Hospital Hill. Our hostel has separate boys’ and girl' wings with spacious common rooms, game rooms and extensive grounds which provide the necessary break-out spaces for busy and active children. Facilities are provided for boarders to use to stimulate and entertain themselves during their “free” time. The front lawns are often well used for ball games by the learners, not forgetting the “plaas dam” which under supervision, is thoroughly utilized by the boarders on hot days to swim in. An experienced and dedicated team of boarding staff creates a warm and caring atmosphere across our hostel, offering around the clock support to ensure the learners feel right at home and providing welcomed support to all the boarders especially during study times. Each room has been structured in such a way that it offers our boarders a comfortable home-away-from-home where they can feel a sense of belonging, make friends and enjoy their school years fully immersed in boarding life. This enables learners to flourish at a time in their life when they are making great leaps in their academic, physical and emotional development. If you are considering the boarding experience for your child or children, there is no better place for them to be than at our wonderful hostel. Parents are more than welcome to arrange a visit by contacting Mr. Gerhardt, the managing High School Principal and Hostel Superintendent on the following details:

Mr. Rodney Gerhardt
[email protected]
Landline: 023 414 2552

We look forward to welcoming your child/children to the Huis Nieuwveld family.

02/10/2025
Vir Afrikaans en Engelse kinders. Graad 1 tot met 7.
22/08/2025

Vir Afrikaans en Engelse kinders. Graad 1 tot met 7.

Keithen van Rooyen, een van ons leerders by Huis Nieuwveld, is vandag gekies as 'n lid van die Junior Stadsraad. Baie tr...
16/06/2025

Keithen van Rooyen, een van ons leerders by Huis Nieuwveld, is vandag gekies as 'n lid van die Junior Stadsraad. Baie trots op jou Keithen.

Our beautiful hostel grounds.
13/05/2025

Our beautiful hostel grounds.

Een van ons koshuisleerders het Vrydag 23 Augustus en Saterdag 24 Augustus deelgeneem aan 'n noodhulp vlak 2 kursus.
27/08/2024

Een van ons koshuisleerders het Vrydag 23 Augustus en Saterdag 24 Augustus deelgeneem aan 'n noodhulp vlak 2 kursus.

Baie geluk aan hierdie twee dames van Huis Nieuwveld Hostel wat gekies is vir die Sentraal Karoo meisies rugby-span.
13/05/2024

Baie geluk aan hierdie twee dames van Huis Nieuwveld Hostel wat gekies is vir die Sentraal Karoo meisies rugby-span.

Aan al ons mamma's
12/05/2024

Aan al ons mamma's

Ons wens hierdie 2 dames sterkte toe met die netbalproewe op Oudtshoorn waaraan hulle gaan deelneem.
19/04/2024

Ons wens hierdie 2 dames sterkte toe met die netbalproewe op Oudtshoorn waaraan hulle gaan deelneem.

Baie geluk aan hierdie Gr.8 leerder van Huis Nieuwveld met haar 3de plek op Hoërskool Sentraal se Top 10. We are very pr...
08/04/2024

Baie geluk aan hierdie Gr.8 leerder van Huis Nieuwveld met haar 3de plek op Hoërskool Sentraal se Top 10. We are very proud of you Alwaba!

04/02/2024

Address

Beaufort West

Telephone

+27234142552

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Huis Nieuwveld Hostel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Huis Nieuwveld Hostel:

Shortcuts

Share

Category