19/10/2026
π‘ HET JY βN LODGE OF VAKANSIEHUIS WAT JY WIL VERHUUR?
Laat jou eiendom vir jou geld verdien! π°
By Prime Lodges spesialiseer ons in korttermynverhurings vir naweke, vakansies en wegbreke.
Het jy βn lodge, vakansiehuis of eiendom in βn gewilde vakansiebestemming? Ons help jou om jou eiendom te bemark, besprekings te bekom en jou verhuurpotensiaal te maksimeer.
β
Ons bring die kliΓ«nte na jou toe.
β
Ons hanteer jou besprekings.
β
Jy ontvang jou verhuurinkomste weekliks, volgens ons ooreengekome betalingsreΓ«lings.
Jy besit die eiendom β ons help jou om dit te laat verdien!
π Ons huidige bestemmings sluit in:
β’ Mabalingwe Nature Reserve
β’ Zebula Golf Estate & Spa
β’ Elements Private Golf Reserve
β’ Mabula Private Game Reserve
π Ons brei uit!
Ons is op soek na nΓ³g eiendomme in bogenoemde landgoedere en reservate, asook vakansie-eiendomme in die Wes-Kaap en ander gewilde bestemmings in die Kaap.
π€ Werk saam met βn betroubare korttermynverhuringsmaatskappy wat daarop fokus om eienaars met vakansiegangers te verbind.
π© Kontak Prime Lodges vandag nog om jou eiendom te lys en die moontlikhede te bespreek.
Rochelle- 083 767 8452
Tiaan - 083 768 1184
[email protected]
[email protected]
Www.primelodges.co.za
Prime Lodges β Your Property, Our Priority. π‘β¨