27/05/2026
πΏ RUS. NATUUR. HERLAAI. πΏ
Ontsnap die stad en kom geniet die rustigheid van die natuur by THUHLO @42 Lodge β net 23km buite Bothaville, teen die pragtige Vaalrivier. π£
Ons semi-selfsorg chalet bied:
ποΈ Slaapplek vir 3 gaste
π₯ Braai area
πΊ TV met YouTube & Netflix
πΆ WiFi
π Swembad
π£ Visvang
πΏ Perfek vir natuur liefhebbers, paartjies en gesinne
Geniet rustige oggende, asemrowende sonsondergange en die perfekte naweek wegbreek saam met jou geliefdes. π
π° Slegs R2000 per nag
π Minimum 2 nagte verblyf
π Besprekings: 072 376 2130 / 081 897 4941