Knetter Hout

Knetter Hout Selling Top Quality Ready Packed Namib Kameeldoring At Affordable Prices Guaranteed.

Goeie Dag BRAAI MEESTERS,Soos die aande al kouer word en ons die winter moet trotseer, besef ek dat jy drie dinge benodi...
16/05/2024

Goeie Dag BRAAI MEESTERS,

Soos die aande al kouer word en ons die winter moet trotseer, besef ek dat jy drie dinge benodig en dit is:

1 - Genoeg hout
2 - Warm Kole / Hitte
3 - Koppie koffie of tee
4 - en 'n HEERLIKE BESKUIT of KOEKIES.
β„οΈβ˜ƒοΈπŸŒ§β˜•οΈπŸͺ

Wat is dan nou beter as om huis toe te kom saans, die kaggel brand te steek, agteroor te sit en 'n beskuit of koekie te dip in 'n warm koppie koffie!
πŸ”₯🌑πŸͺ΅β˜•️

Die verskillende geure is as volg:
Beskuit: R45 per pak (minimum 4 pakke per bestelling).

1) Buttermilk & Coconut Beskuit
2) Buttermilk Beskuit
3) Choc Chip Buttermilk Beskuit
4) All Bran Beskuit met Kersies
5) All Bran Beskuit
6) All Bran Beskuit met Rosyntjies
7) All Bran Beskuit - Geen Suiker bygevoeg.

Koekies: R40 per pak (minimum 5 pakke per bestelling).
1) Gemengde Koekies
2) Custard Koekies
3) Koffie Koekies

Ondersteun "LOCAL" want local is lekker!
πŸ“²πŸ›’πŸ“žπŸ™ŒπŸ‡ΏπŸ‡¦

Knetter Hout Groetnis van huis-huis.

Goeie Dag BRAAI MEESTERS,Bob het eendag op 'n bitter yskoue reenerige dag nou besluit hy wil braai! Toe hy buite by sy s...
06/05/2024

Goeie Dag BRAAI MEESTERS,

Bob het eendag op 'n bitter yskoue reenerige dag nou besluit hy wil braai! Toe hy buite by sy swart wattel hout stapel kom, kom hy tot die besef dat hierdie hout sopnat is en dat hy nie sy kortrib, wors en braai broodjie sal gaar kry en die hitte van die kole nie sal kan geniet nie maar eerder deur rook oorweldig word. Bob besef toe dat daar meteens op 'n tyd 'n hout advertensie in sy posbus was, soek toe daarna en laai die sel nommer van Knetter Hout wat kwaliteit Kameeldoring hout verkoop, en BONUS, teen 'n indrukwekkende prys ook! So gebel, bestel en in 'n japtrap was dit spoedig voor Bob se deur afgelewer en hy kon die vleis en brood geniet en die hitte van die kole trotseer. Wees soos Bob, en bestel joune vandag nog!
πŸŒ§β„οΈπŸ”₯πŸͺ΅πŸ“²πŸ“žπŸ›’

R90 per sak afgelwer. (Afleweringsfooi is van toepassing)
πŸ›’πŸ’°

Knetter Hout Groetnis van huis tot huis.

Goeie Dag BRAAI MEESTERS,Terwyl die mense besig is om op te stok vir die winter bibber kouete, moenie vergeet dat die BR...
15/03/2024

Goeie Dag BRAAI MEESTERS,

Terwyl die mense besig is om op te stok vir die winter bibber kouete, moenie vergeet dat die BRAAI SEISOEN steeds aan die gang is nie. Of dot reΓ«n en of dit sneeu en hael, daar is altyd tyd om 'n braai vuur aan die gang te kry vir die smaaklike "tjoppie".
πŸ”₯πŸͺ΅πŸ˜‹

Bestel die lekkerste Kameeldoring vandag nog!
πŸ“ž...πŸ“²...πŸ›’

Laat die vure brand🎢

Knetter Hout. Die Hout wat JOU taal praat.
πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ˜Ž

Goeie Dag BRAAI MEESTERS,Stok-op solank vir die winter voordat die hout tekort krisis jou voorland raak!β„οΈπŸŒ§β˜ƒοΈOns gaan hi...
15/03/2024

Goeie Dag BRAAI MEESTERS,

Stok-op solank vir die winter voordat die hout tekort krisis jou voorland raak!
β„οΈπŸŒ§β˜ƒοΈ

Ons gaan hierdie 2 produkte saam met mekaar verkoop, nie afsonderlik van mekaar nie. So bestel nou! Kontak vir meer pryse.
πŸ“žπŸ›’

Knetter Hout groetnis van huis tot huis!
πŸ”₯πŸͺ΅

Goeie Dag BRAAI MEESTERS,Ek het met 'n groot krisis van epidermiese proporsies gesit met braaihout wat ons hele agterpla...
10/03/2024

Goeie Dag BRAAI MEESTERS,

Ek het met 'n groot krisis van epidermiese proporsies gesit met braaihout wat ons hele agterplaas vol gelΓͺ het. Dadelik het ek besef maar wag, ek het die toerusting en materiale om 'n hout boks te bou wat op wiele is. Dadelik weggespring met 'n rowwe idee van hoe die produk moet lyk en werkskaf. Hout boks gemaak, vernis opgesit en hom volgepak met losstaande braai hout. Dadelik was dit nie net nog 'n bou projek nie, maar dit het die area van die hout netjies laat lyk. Paar maande het ek 'n offer gekry van 'n vriend om dit te koop en ek het dit verkoop.
πŸ’°πŸ‘πŸ’―

Indien u belangstel in so iets, kontak my gerus dan maak ons 'n plan om 'n "custom made" boks vir jou braai hout te maak.
πŸ”§πŸͺš

Kontak ons sommer nou vir enige verdere navrae!
πŸ“²πŸ“ž

Knetter Hout groetnis van huis tot huis!
πŸ”₯πŸͺ΅

Goeie Dag BRAAI MEESTERS,Die kliΓ«nt het die regte besluit geneem om 40 x  kwaliteit bloekom hout te bestel vir sy kaggel...
10/03/2024

Goeie Dag BRAAI MEESTERS,

Die kliΓ«nt het die regte besluit geneem om 40 x kwaliteit bloekom hout te bestel vir sy kaggel. Netjiese kwaliteit stukke, netjies verpak en spoedig aflewering.

Bestel joune solank en moenie spyt wees nie!
πŸ“²πŸ“žπŸ›’

Knetter Hout groete van huis tot huis!

Goeie Dag BRAAI MEESTERS,Kyk net hoe lekker brand hierdie kaggel met ons kwaliteit bloekom hout. As jy wil sweet, hierdi...
10/03/2024

Goeie Dag BRAAI MEESTERS,

Kyk net hoe lekker brand hierdie kaggel met ons kwaliteit bloekom hout. As jy wil sweet, hierdie is die perfekte tyd om deel te word van die Knetter Hout familie wat gewaarborgde kwaliteit lewer aan kliΓ«nte met ongewenaarde diens!
πŸ˜πŸ˜ŽπŸ‘πŸ’―

Bestel vroegtydig jou bloekom hout sakke, voor die winter!
πŸ“²πŸ“žπŸ›’

Knetter Hout groete van huis tot huis!
πŸ”₯πŸͺ΅

Goeie Dag BRAAI MEESTERS,Indien u ooit wonder hoe die bloekom stukke lyk in die sakke - hier is 'n blink na wat jy sal v...
10/03/2024

Goeie Dag BRAAI MEESTERS,

Indien u ooit wonder hoe die bloekom stukke lyk in die sakke - hier is 'n blink na wat jy sal verwag, praat van kollosaal. Ons poog om vir ons kliente NET die beste moontlikste produk te verskaf. 'n Produk waar kwaliteit die orde van die dag is!

As u solank wil bestel en deel wil hΓͺ van kwaliteit kaggel hout, bestel solank. Jy sal nie spyt wees nie!
πŸ“²πŸ“žπŸ›’

Let wel: SLEGS in sakke beskikbaar!

Knetter Hout groetnis van huis tot huis!
πŸͺ΅πŸ”₯

Goeie Dag BRAAI MEESTERS,As ons aflewerings behartig, is u huis altyd ons belangrikste prioriteit. Dit gesΓͺ sal ons alty...
10/03/2024

Goeie Dag BRAAI MEESTERS,

As ons aflewerings behartig, is u huis altyd ons belangrikste prioriteit. Dit gesΓͺ sal ons altyd u plek los soos ons dit gekry het.

Hierdie is slegs vir advertensie doeleindes. Hierdie aflewering was verlede jaar afgehandel.

Laat weet indien u sakke hout soek, ons sal poog om dit te verskaf teen die beste moontlike prys! 'n Glimlag vir u beursie...
πŸ˜‰πŸ’°

Knetter Hout groetnis van huis tot huis!
πŸ”₯πŸͺ΅

Goeie Dag BRAAI MEESTERS,Het verlede jaar die wonderlike voorreg gehaad om Bartinney Wine Estate te Stellenbosch aan hou...
10/03/2024

Goeie Dag BRAAI MEESTERS,

Het verlede jaar die wonderlike voorreg gehaad om Bartinney Wine Estate te Stellenbosch aan hout te voorsien.
πŸ›»βœ”οΈ

Jy sal nou wonder "Hkm die halwe bak". A.g.v 'n te kort en astronomiese verakaffer pryse wat ons vorige winter beleef het, is dit al wat in voorraad was vir hulle om te geniet. Nie te min kon hul heerlik smul aan die lieflike aroma van brandende Rooikraans hout.
πŸ‘πŸ˜

Met dit moedig ons u aan om vroegtydig voorsiening te maak voor die ergste winter op ons hande is.
πŸ™πŸ’―

Hierdie is slegs vir advertensie doeleindes! Let wel, ons verskaf nou slegs per sak. Logistiek is dit beter hanteerbaar.
βœ”οΈβš™οΈ

Goeie Dag BRAAI MEESTERS,Ons beoog ook om vuuraanstekers pakkette saam te voeg vir jou om met gemoedsrus die vure / kagg...
10/03/2024

Goeie Dag BRAAI MEESTERS,

Ons beoog ook om vuuraanstekers pakkette saam te voeg vir jou om met gemoedsrus die vure / kaggel brand te steel vir die opkomende winter maand. Terselfetyd kan dit ook gebruik word om die potjie brandend te hou vir 'n heerlike Sondagmiddag skaap, bees, biltong of hoender pot! Smaaklike ete sal 'n man dan nou sΓͺ!
πŸ˜„πŸ˜‹

Laat die vure brand!
πŸ”₯😎

Address

De Tijger, Parow
Cape Town
7500

Telephone

+27634227551

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Knetter Hout posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Knetter Hout:

Share