Comments
925 Sterling Silver
Solid Silver met Lab Created Diamonds.
Pragtige Katalogus om van te kies en te keur.
Die ideale ring of stel vir jou Groot Dag, Verlowing,Huweliks Herdenking,Verjaarsdag of Spesiale Geleentheid.
Special: Was n R1200 nou
R800 vir n ring of stel
Kontak: Madelaine 0624495629
Is van: Pretoria Tuine
NB. Ons Courier ook teen R99
Personalised hand painted wooden bride and groom cake toppers. They are a mini version of you on your big day. A lovely keepsake.
Please email
[email protected] or whatsapp 079538323 to place your order.
Trou jy in 2018 iewers in die Wes-Kaap? Deel jou groot dag met #Pasgetroud op VIA TV!
Stuur 'n e-pos met jou kontakbesonderhede, troudatum en ook waar julle trou na:
[email protected].
#Pasgetroud is op soek na bruide wat op 16 September in die Kaap-area trou en hulle dag met ons wil deel.
Vir meer besonderhede, stuur 'n e-pos aan:
[email protected]
#troushow #lentetroue #viatvsa
Ken jy iemand wat 29 Julie trou?
Hulle kan op VIA TV se #Pasgetroud wees!
Stuur 'n e-pos aan:
[email protected]
Ken jy iemand wat op 1 Julie in die Wes-Kaap trou?
Hulle kan deelneem aan #Pasgetroud op VIA TV!
Vir meer besonderhede, laat hulle 'n e-pos stuur met die troudatum, venue en kontakbesonderhede aan:
[email protected]
Ken jy iemand wat op 10 of 17 Junie in die Wes-Kaap trou?
Hulle kan #Pasgetroud op VIA TV nooi om hulle troue by te woon en die spesiale herinneringe vas te vang!
Vir meer besonderhede, laat hulle 'n e-pos met hulle name, die troudatum, venue en kontakbesonderhede stuur aan:
[email protected]
Haak jy of iemand wat jy ken die knoop deur tussen Junie en Augustus?
Nooi #Pasgetroud (VIA TV, #DSTV-kanaal 147) om deel van die groot dag te wees en al die spesiale herinneringe vas te vang.
Vir meer besonderhede, stuur 'n e-pos stuur met die bruidspaar se name, troudatum, venue en kontakbesonderhede aan:
[email protected]