Comments
Help asb. Indien u weet van enige moontlike gratis verblyf vir n pensionaris in Bloemfontein, of in die Wes Kaap, asb kontak Adri by 082 8044 775
of Liezl by 082 802 6603. Ek besef dis n ongewone versoek, maar ek hoop dat daar iewers n kamer of n huisie is wat dalk leeg staan, en dat iemand bereid is om in pleks dat dit leeg staan, iemand te huisves, wat die plekkie baie mooi sal oppas. Die persoon kan betaal vir water en ligte gebruik, maar sy het slegs haar pensioen, wat baie min is om van te leef, eerder onmoontlik is om van te leef. Dit is n netjies versorgde, blanke dame van 71 jaar, maar sy is nog baie aan die gang en nie sieklik nie. Sy het n kat, wat sy graag sou wou hou, indien moontlik.
Rig asb navrae aan die bogenoemde nommers. Ons vertrou vir niks minder as n wonderwerk nie! Mooi dag
Vriendelike groete
Adri de klerk
Hello, I am a Traditional Spiritual Healer and I have experience in serving, healing and guiding people from different places because my Psychic abilities can help people solve unanswered questions. I specialise in Healing Spells, Marriage Spells, Protection Spells, Curse Removal, Herbalist, Removal of Negative Energy, Spiritual Cleansing, Lucky Charms, Traditional Medicine and Witchcraft. I also help women and men suffering from personal and Private matters. I was born with Spiritual Powerso through my Ancestors that help bring about your desired results. If you are going through problems, I offer Spiritual readings using my sacred bones and beads in a conversation and that can help you discover yourself and the cause of your problems in a better way. Therefore, you have found someone who can actually help you get real solutions without fail. Call/Whatsapp:- Mama Zowe +27815460217.