PS Accommodation

PS Accommodation Fully Furnished Self Catering unit. We cater for everyone from a single nights stay till full month accommodation.
(1)

Operating as usual

15/05/2020

Hi Everyone, please spread this message as far as possible. Once the restrictions is lifted for traveling we will be running a special till the end of the year..

Single person would be R 410 per night,
2 People will be R 525 per night, you will not get a better price than this anywhere in Cpt,

For more information please feel free to WhatsApp me on 0718691119..

Stay safe,
PS Accommodation Management

05/04/2020

Hallo all,

Hope you doing well during this lockdown period..

As soon as the LOCKDOWN ends we will be running a special for the rest of 2020...

Single Person - R 450
Two People - R 625 per night....

Hope to fill the beds for the rest of 2020....

08/01/2019

Goeie More

Voorspoed vir 2019.

Enkel Tarief - R 495
Dubbel Tarief - R 650

09/12/2018

Hallo almal

December specials wat nooit weer gesien sal word nie.

Enkel - R 500
Dubbel - R 695.

Met braai geriewe.

Kom mense laat December vibes begin.

15/11/2018

Weekend special R 500 n nag.

11/10/2018

Hallo almal op hierdie wonderlike sonskyn Donderdag in Oktober.

Tariewe vir Oktober sal wees soos volg.

Enkel is R 495
Dubbel is R 695

Have a awesome day

24/04/2018

Sopas n bespreking bevestiging gekry vir inkom die 5de Mei en uit die 27ste Mei. Met n moontlikheid vir verlenging. Goeie begin van die week vir PS Accommodation.

Let's make our dreams a reality.

23/04/2018

Hallo almal. Na 9 maande se permanente verhuuring neem ons weer die plek oor. So van more af hardloop ons paar nuwe specials en ons rates is vir eers bietjie verlaag na R705 per nag vir dubbel. Enkel persoon is -12% nou gaan ons hom vol hou.

O ja.

Ons tans nog vol tot vrydag en dan weer van 6 tot 10 Mei. Maar spring vinnig. Baie navrae.

03/08/2017

Availability Update:

Vol vanaf 2 - 18 Augustus.

03/08/2017

Hallo almal, Julle kan ons nou ook volg op Instagram onder
ps_accommodation. Sien julle daar.

25/07/2017

Nice cold winters day, time for a nice fire and some good wine do go with it. Keep warm and keep your eyes open for some nice specials...

24/07/2017

Goeie more almal, hoop julle het almal n Awesome naweek gehad.

Nuwe toevoegings tot PS Accommodation is dat ons nou Aandetes bedien, en braai geriewe is nou reg vir die mense wat iets op die kole wil gooi.

Rates vir Augustus sal soos volg wees,

Enkel - R 550
Dubbel - R 750
3rd Persoon - R 150

Groete
PS Accommodation.

Supercars
18/05/2017
Supercars

Supercars

The drivers will again have new bitumen to explore during Practice at Winton. #VASC

04/01/2017

GROOT NUUS - Hou asseblief die bladsy dop. Groot aankondiging sal seker teen die middel van Februarie gemaak word maar, al wat ek kan se is hierdie kan en gaan die begin van groot dinge wees..

04/01/2017

Jammer vir die lang stiltes. desember 2016 was 'n baie besige maand vir my. Maar ja dit is baie lekker om so aan die gang te wees.

Tot en met die 12de Januarie 2017 is ons nog vol.

Mag almal n mooi dag hê vandag saam met vriende en geliefdes. PS Accommodation Span
25/12/2016

Mag almal n mooi dag hê vandag saam met vriende en geliefdes.

PS Accommodation Span

Hallo almal, skuus die FB blad is so stil, was besig met die nuwe website sowel as 'n twitter account.Gaan loer asseblie...
12/12/2016
PS Accommodation

Hallo almal, skuus die FB blad is so stil, was besig met die nuwe website sowel as 'n twitter account.

Gaan loer asseblief by www.psaccommodation.co.za en gaan volg ons by Self_Catering op Twitter.

Groot specials oppad vir Januarie

Ongelukkig het ek nog net 18 en 19 Desember oop daarna vol tot 12 Januarie.

Groete
PS Accommodation

11/11/2016

Bietjie stil op FB die laaste ruk. Besigheid is lekker aan die gang.

Vanaand en More vol
Maandag, Dinsdag en Woensdag vol.

Let the good times begin

31/10/2016

Mag almal n wonderlike November maand beleef. Ons is van vanaand af tot vrydag alweer uitgeboek! Gelukkig vir my maar, ongelukkig vir die laat slapers!!! Mag julle n awesome Dinsdag beleef.

May all of you have a blessed November. We are fully booked from tonight until Friday night. Sorry for the once that wanted to book this week.

May you all have a wonderful Tuesday.

Greetings PS Amenities Team

Hallo almal, volgende week is ons klaar uitgeboek vir die week. Besigheid is 100% aan die gang.
23/10/2016

Hallo almal, volgende week is ons klaar uitgeboek vir die week.
Besigheid is 100% aan die gang.

21/10/2016

Updated Rates till end of October 2016.

Single - R 595
Double - R 700
Triple - R 800

November and December rates to follow soon.

21/10/2016

Vinnige update vir die week.

Dinsdag en Woensdag vol gewees, en vanaand weer.
Saterdag aand nog n couple. Besigheid tel nou mooi op.

Lekker naweek.

14/10/2016

Fully booked tonight and Saturday night. Good start to the new business venture.

Vanaand en more aand vol bespreek. Goeie begin vir die nuwe besigheid.

Lekker naweek almal

12/10/2016

Vanaand op die spyskaart is 'n lekker pot Oxtail.. Hier gaan die kliente nog hul lippe aflek. Lekker aand verder op hierdie kouerige aandjie..

12/10/2016

For the month of May we are running @ R 575 for a single person and @ R 700 for person sharing.

Nice fully equip kitchen to use. Breakfast can be done on request for R 60 per person. Dinners also available at R 90 pe...
12/10/2016

Nice fully equip kitchen to use.

Breakfast can be done on request for R 60 per person.

Dinners also available at R 90 per head. Inclusive of a soft drink.

Nice place to lay tour head down after a long dat at work or after doing some sight seeing.
12/10/2016

Nice place to lay tour head down after a long dat at work or after doing some sight seeing.

Nice comfortable lounge set were you can sit and relax after a long day.
12/10/2016

Nice comfortable lounge set were you can sit and relax after a long day.

Nice sunny look for the cold winter afternoons, and evenings.
12/10/2016

Nice sunny look for the cold winter afternoons, and evenings.

Nice fire place for the cold winter nights.
12/10/2016

Nice fire place for the cold winter nights.

PS Accommodation's cover photo
12/10/2016

PS Accommodation's cover photo

PS Accommodation
12/10/2016

PS Accommodation

Address

61 Washington Street Boston Bellville
Cape Town
7530

Telephone

0718691119

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when PS Accommodation posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Category

Nearby hotels


Other Hotels in Cape Town

Show All