Huis Meiring Amptelik

Huis Meiring Amptelik Koshuis van Hoërskool Douglas, in die hartjie van die Noord-Kaap.

19/05/2026
Huis Meiring wil graag vir Lizet Mans bedank.Sy het R5600 ingesamel ten bate van Huis Meiring tydens die Rebelliefees Ri...
06/05/2026

Huis Meiring wil graag vir Lizet Mans bedank.
Sy het R5600 ingesamel ten bate van Huis Meiring tydens die Rebelliefees Riverrun.
Baie dankie vir dit wat jy vir die koshuis doen, dit word opreg waardeer.

HUIS MEIRING HAMBURGER DRIVE-THROUGHBestellings sluit Maandag 25 Mei 2026.
30/04/2026

HUIS MEIRING HAMBURGER DRIVE-THROUGH

Bestellings sluit Maandag 25 Mei 2026.

20/04/2026
REBELLIE RIVER RUNKom onderteun asseblief die projek ten bate van Huis Meiring.
06/03/2026

REBELLIE RIVER RUN

Kom onderteun asseblief die projek ten bate van Huis Meiring.

Huis Meiring Langtafelete!Die langtafelete was, soos altyd, 'n hoogtepunt van die kwartaal. Dit was 'n gesellige aand me...
12/02/2026

Huis Meiring Langtafelete!

Die langtafelete was, soos altyd, 'n hoogtepunt van die kwartaal.
Dit was 'n gesellige aand met heerlike kos.
Baie dankie aan elkeen wat die langtafelete ondersteun het!

Slip n slide Huis Meiring style!🌞🌊🍉
29/01/2026

Slip n slide Huis Meiring style!
🌞🌊🍉

Kom geniet 'n gesellige aand met heerlike kos by Huis Meiring!Kaartjies beskikbaar by die koshuis by Tannie Esmé of Ria....
20/01/2026

Kom geniet 'n gesellige aand met heerlike kos by Huis Meiring!

Kaartjies beskikbaar by die koshuis by Tannie Esmé of Ria.

Kaartjies beskikbaar tot en met 4 Februarie 2026.

Address

Barkleystraat
Douglas
8730

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Huis Meiring Amptelik posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Huis Meiring Amptelik:

Share

Category