02/09/2026
☀️ IS JY REG VIR DIE SOMER?*🌳🦌
Laat die stad se gejaag agter en kom geniet ’n rustige bosveld-wegbreek in Kranspoort! 🌿✨
Ons selfsorg-eenheid is die perfekte plek om af te skakel, te ontspan en sommer net weer asem te haal.
🏊 Privaat swembad
🔥 Privaat braai- en boma-area
📶 WiFi
🌳 Rustige bosveld-omgewing
🛏️ Slaap maksimum 8 persone, kinders ingesluit
📍 Geleë in die pragtige Loskopvallei, net 5 km vanaf Loskopdam, tussen Middelburg en Groblersdal.
🚗 Slegs ongeveer 180 km vanaf Pretoria en Kempton Park.
🦌 Geniet die unieke ervaring waar verskeie wildspesies vrylik tussen die eenhede beweeg.
**Daar is sommer baie om te doen:**
⛳ Gholf
🥏 Discgholf
🎣 Visvang
🚶 Stap- en fietsroetes
🚙 4x4-roetes
🦓 Game drives kan gereël word
🌞 Maak hierdie somer ’n tyd om te ontspan, te herlaai en die natuur te geniet!
📞 Besprekings & navrae:
Luanka – 082 435 2631
📲 WhatsApp vandag nog!