Holbank River Lodge

Holbank River Lodge Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Holbank River Lodge, Farm Holbank, Ermelo.

15/06/2025
Baie geluk met jul troudag  & Danie Filmalter ❤️Mag dit die begin van n onvergeetlike lewensreis saam wees! Mag julle hu...
03/03/2025

Baie geluk met jul troudag & Danie Filmalter ❤️Mag dit die begin van n onvergeetlike lewensreis saam wees!

Mag julle huwelik bonatuurlik gesëend wees in alles wat julle aanpak en mag God julle Leidsman wees vandag, môre en altyd ❤️

Ons as Holbank River Lodge eienaars is dankbaar en trots om deel te kon wees van julle GROOT DAG 🍾🥂

Ons wens julle net voorspoed, geluk en liefde toe vir die toekoms

Alet Cloete

❤️❤️❤️

Komplimente aan Wayne Van Der Walt vir die mooiste foto's

Baie geluk aan Clariz Erasmus en MJ Erasmus met julle troudag, mag die Here julle seën.Mag julle huweliks doelwitte en d...
09/12/2024

Baie geluk aan Clariz Erasmus en MJ Erasmus met julle troudag, mag die Here julle seën.
Mag julle huweliks doelwitte en drome waar word.
Baie dankie dat julle Holbank River Lodge gekies het
Hoe vinnig het die 9 maande gegaan, jy het presies geweet wat jy soek, dit was so voorreg om saam jou te werk.
Clariz jy was n pragtige bruid en MJ die Gentleman aan jou sy, n pragtige paartjie.
Julle saal was asemrowend mooi

Van jul troudag af is julle nie meer alleen nie, julle sal die pad saam stap, julle harte sal vir mekaar skuiling gee en in mekaar se arms sal "home" wees

Love isn't something you find
Love is something that finds you...

Mag dit n onvergeetlike reis saam wees, kyk mooi na mekaar 🥂

Baie geluk julle twee

Kom kuier saam ons op die plaas by Holbank River Lodge vir ‘n lekker OUJAARSDANS !!!!  Ons gaan die nuwe jaar in dans !!...
14/12/2023

Kom kuier saam ons op die plaas by Holbank River Lodge vir ‘n lekker OUJAARSDANS !!!!
Ons gaan die nuwe jaar in dans !!!

Baie geluk met jul troudag Stephanie en Jacques Ehlers, ❤️Mag dit die begin van n onvergeetlike lewensreis saam wees! n ...
15/10/2023

Baie geluk met jul troudag Stephanie en Jacques Ehlers, ❤️Mag dit die begin van n onvergeetlike lewensreis saam wees!
n Huwelik is so kosbaar en amazing

Mag julle huwelik bonatuurlik gesëend wees in alles wat julle aanpak en mag God julle Leidsman wees vandag,môre en altyd ❤️

Ons as Holbank River Lodge eienaars is dankbaar en trots om deel te kon wees van julle GROOT DAG 🍾🥂

Ons wens julle net voorspoed, geluk en liefde toe vir die toekoms

Alet Cloete

❤️❤️❤️

Baie dankie aan die Potgieter familie wat hulle pa, oom Lourens se 70ste verjaarsdag by Holbank River Lodge  kom vier he...
13/08/2023

Baie dankie aan die Potgieter familie wat hulle pa, oom Lourens se 70ste verjaarsdag by Holbank River Lodge kom vier het

Gedig aan oom Lourens namens sy kinders:

in eenvoud maak hy
sy lewe vol met
al die dinge wat
geld nie kan koop nie
n goeie sin vir humor
tyd saam met geliefdes
en respek vir dit wat mens
nie altyd verstaan nie
nederigheid vloei deur sy are
en hy help altyd waar hy kan
'n man na aan God met 'n hart
gevul met goud in sy krake
wat lief is vir die lewe en vir ons
en wat al vir 70 jaar die wêreld
met hoop, geloof en vreugde besaai
kaalwoorde

Kom skud die winter koue af en dans die lente in
01/08/2023

Kom skud die winter koue af en dans die lente in

20/06/2023
Kom kuier saam met Chris Else die 28ste Julie by Holbank River Lodge
14/06/2023

Kom kuier saam met Chris Else die 28ste Julie by Holbank River Lodge

Address

Farm Holbank
Ermelo
2350

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Holbank River Lodge posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Holbank River Lodge:

Share