Edelweiss Guest House, Gariepdam

Edelweiss Guest House, Gariepdam Self catering unit available

Somer is hier in al sy glorie. Blomme is volop en alles groei mooi. Kom ons hoop vir 'n goeie reen seisoen hierdie somer...
11/11/2021

Somer is hier in al sy glorie. Blomme is volop en alles groei mooi. Kom ons hoop vir 'n goeie reen seisoen hierdie somer. Dit sal al die verskil maak.

18/03/2020

Lovely rain the last few days. Gariepdam now over 90% full. May the rain continue for another week or so, and we will have a sight to behold when the dam overflows.

06/03/2020

Dankie tog, hier is geen Coronovirus op Gariepdam nie. Julle is veilig om hier te oornag oppad na die see. Dalk sal die see se soutwater die virus doodmaak. Ry gerus strand toe vir die Maart/April skoolvakansie. Oornag by Edelweiss Gastehuis om jou reis genotvol te maak.

04/03/2020

Plek beskikbaar vir oorslaap in Maart skoolvakansie asook paasnaweek.

31/01/2020

What a busy Christmas season! After a short break everything is back to normal and it's business as usual.
Comfortable overnight accommodation in Gariepdam, tar road to our front door. Contact Debbie 082 326 5714

08/01/2020

Wonderlike sagte reen het iewers in die nag begin val, en hou nogsteeds aan. Dit bring soveel rustigheid, koffie word stadiger gedrink op die stoep sodat ons langer kan kyk en ruik hoe dit reen. Werk loop stadiger, want ons stop elke nou en dan om te verwonder aan die nattigheid. Gee nie om vir modderspore nie, dit is mooi om te sien. Plantjies staan kierts regop uit dankbaarheid. Ek hoop dit hou sommer 3 dae aan!

14/11/2019

Ons het amper gisteraand reen gehad. Wel 'n paar druppels, maar dit is nog nie reen nie. Maar ons bly hoopvol. Dit sal wel kom op sy eie tyd. Intussen gaan alles voort en Kersfees is om die draai. Bespreek jou oornag akkommodasie nou by 082 326 5714.

05/11/2019

The wind is blowing, the clouds are coming in. Holding all 10 my thumbs for a bit of rain, today, tomorrow, or the next day.

Address

43 Rooibekkie Street
Gariepdam
9922

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Edelweiss Guest House, Gariepdam posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Edelweiss Guest House, Gariepdam:

Share