28/08/2026
Wil jy Vakansie hou in Mosselbaai Desember?
Goeie Nuus hier is weer n kansie by die lieflike Point Village in Mosselbaai.
Drome word nog waar!!!
064 528 1694
Beskikbaar:
1 Desember tot 27 Desember
Ideaal vir twee Families of een groot familie.
Vier Slaapkamers, Drie anadkamers, Apparte Toilet, Twee volledige kombuise, Lieflike Braai dek asook grond vlak kuier tuin.
Loop Afstand van strand en baie Restaurante en aktiwiteite.
Hier wil jy wees.
Kontak my betyds so geleendheid duik nie sommer vinnig weer op nie.