16/10/2024
Rusty het gister rustig in sy slaap die wêreld verlaat en hemel toe gegaan.
Rusty sal baie gemis word, hy was nie net n troetel dier vir ons, maar n kind in die huis, en ons het baie seer, vandag, want hy gaan n leemte in ons huis los, maar ons weet hy op n beter plek 😭😭😭Rus sag Rusty.