Uitsig AGRI

Uitsig AGRI Wildsplaas met jag, kamp en buitelug geriewe.

2026 se begin was nog net seën op seën. Ons sien uit om nuwe en ou vriende te verwelkom op
11/01/2026

2026 se begin was nog net seën op seën. Ons sien uit om nuwe en ou vriende te verwelkom op

05/04/2024
Een van ons wonderlike gaste Madeleine Hugo het onlangs hierdie pragtige foto's geneem tydens hulle kuier by die boskamp...
14/03/2024

Een van ons wonderlike gaste Madeleine Hugo het onlangs hierdie pragtige foto's geneem tydens hulle kuier by die boskamp. Baie dankie Madelein!

Ons unieke boskamp is ’n ware LUUKSE "off the grid" ervaring.Met 'n heerlike lapa en braai area, ten volle toegerus met ...
08/03/2024

Ons unieke boskamp is ’n ware LUUKSE "off the grid" ervaring.
Met 'n heerlike lapa en braai area, ten volle toegerus met opwas, solar ligte en gasyskas, kan almal salig ontspan en die sonsondergang geniet.
En as jy vinnig spring kan jy nog ons nuutgeboude splashpool geniet voor die dae kouer word!
Die badkamer het 'n parafien geyser wat 'n heerlike warm stort belowe.

Kontak ons gerus vir meer inligting.
Theo Scholtz 082 851 8042

24/01/2024
So moet 'n jagseisoen begin! Net genade!
05/05/2022

So moet 'n jagseisoen begin! Net genade!

Fiery Sunsets
22/02/2022

Fiery Sunsets

Sommer net ’n bietjie spog!
17/02/2022

Sommer net ’n bietjie spog!

Nie goeie kwaliteit foto nie, maar sooooooo lyk ñ klein konings wildebees....so dankbaar vir die nuwe aankomeling.
11/02/2022

Nie goeie kwaliteit foto nie, maar sooooooo lyk ñ klein konings wildebees....so dankbaar vir die nuwe aankomeling.

Uitsig Game Breeders bly die ideale plek waar jonk en oud hul eerste bok kan skiet. Geluk aan die jongspan, 3 skote, 3 b...
04/08/2021

Uitsig Game Breeders bly die ideale plek waar jonk en oud hul eerste bok kan skiet. Geluk aan die jongspan, 3 skote, 3 bokke en nie een het 'n tree gehardloop nie. Iets om op trots te wees.

Address

R509 Between Koster And Swartruggens
Koster
0348

Telephone

+27835641494

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Uitsig AGRI posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Uitsig AGRI:

Share