Lumana Oord / Resort

Lumana Oord / Resort Resort with camp sites on the banks of the Vaal River. Ablutions # Swimming pool # Swings # Kiosk with basic supplies

Dankie Hoëveld Hengelklub dat julle ons kom besoek het.Baie geluk met julle mooi vangste
26/07/2026

Dankie Hoëveld Hengelklub dat julle ons kom besoek het.
Baie geluk met julle mooi vangste

Nog ñ paar vangste in die winter.Kom maak ñ draai by ons en trek die grotes uit 🎣Vir bespreekings kontak 0834095246
17/07/2026

Nog ñ paar vangste in die winter.
Kom maak ñ draai by ons en trek die grotes uit 🎣
Vir bespreekings kontak 0834095246

Die vangste lyk nogsteeds goed deur die winter by Lumana Oord.Die winter dae is heerlik langs die rivier en wat is lekke...
10/07/2026

Die vangste lyk nogsteeds goed deur die winter by Lumana Oord.

Die winter dae is heerlik langs die rivier en wat is lekkerder as ñ groot kampvuur op ñ wintersaand in die natuur.

Pak die visstokke, bring die familie en vriende en kom geniet ñ heerlike dag of naweek by ons.

Kontak 0834095246 vir bespreekings.

Weereens mooi vangste by Lumana Oord. Spesiale familie en gesins tyd wat ons gaste gehad het. Baie dankie vir almal se o...
17/04/2026

Weereens mooi vangste by Lumana Oord.
Spesiale familie en gesins tyd wat ons gaste gehad het. Baie dankie vir almal se ondersteunig.
Vir bespreekings kontak 0834095246

Die afgelope naweek se 85mm reën het nie hierdie Vissermanne afgeskrik nie. Well done 💪🏻🎣Kontak 0834095246 vir bespreeki...
11/03/2026

Die afgelope naweek se 85mm reën het nie hierdie Vissermanne afgeskrik nie.
Well done 💪🏻🎣
Kontak 0834095246 vir bespreekings.

Weereens baie mooi vangste!!Lumana Oord - Rustige visvang oord tussen Bothaville en Leeudoringstad. 🎣Kamp staanplekke me...
20/02/2026

Weereens baie mooi vangste!!

Lumana Oord - Rustige visvang oord tussen Bothaville en Leeudoringstad.

🎣Kamp staanplekke met elektrisiteit op die oewer van die Vaal Rivier.

🎣Skoon ablusie geriewe.
🎣Chalets is 100 tot 150 meter van die oewer af.

🎣Swembad en speelparkie.

🎣Kiosk met basiese benodighede.

🎣Kom raak rustig hier en vergeet van die gejaagde lewe en hoor weer die mooi musiek van die natuur 🐦🦉🦋

Kontak 0834095246 vir bespreekings
Besoek gerus ons webblad vir pryse en meer foto's.
www.lumanaoord.com

09/02/2026
Vissermanne kyk net hierdie mooi vangste!!Bespreek jou plek by Lumana Oord. - Kampstaanplekke met krag teen die rivier- ...
06/02/2026

Vissermanne kyk net hierdie mooi vangste!!
Bespreek jou plek by Lumana Oord.
- Kampstaanplekke met krag teen die rivier
- Skoon ablusie geriewe
- Chalets
- Swembad
-Speelparkie vir kinders

- Kiosk met basiese benodighede en visaas.
Kontak 0834095246

Mooi vangste by Lumana Oord.Kontak 0834095246 vir bespreekings.
28/01/2026

Mooi vangste by Lumana Oord.
Kontak 0834095246 vir bespreekings.

Lumana Oord - Rustige hengel oord tussen Bothaville en Leeudoringstad in Noordwes. Kamp staanplekke met elektrisiteit op...
22/10/2025

Lumana Oord - Rustige hengel oord tussen Bothaville en Leeudoringstad in Noordwes. Kamp staanplekke met elektrisiteit op die oewer van die Vaalrivier. Skoon ablusie geriewe.
Chalets is 50 - 150 meter van die oewer af.
Swembad en speelparkie.
Kiosk met basiese benodighede.
Kom raak rustig hier en vergeet van die gejaagde lewe en hoor weer die mooi musiek van die natuur 🐦🦉🦋
Vir bespreekings kontak 0834095246
Besoek gerus ons webblad vir pryslys en nog foto's
www.lumanaoord.com

Address

Leeudoringstad

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lumana Oord / Resort posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Lumana Oord / Resort:

Shortcuts

Share

Category