Bos en Dam Plaas

Bos en Dam Plaas Bos en Dam is ideal for hunting trips or family break aways.

Bring die gesin en kom kuier by Bos en Dam Plaas net buite Lephalale (Ellisras)6 slaper Chalet @ R1650 per nag.Geniet 'n...
17/10/2026

Bring die gesin en kom kuier by Bos en Dam Plaas net buite Lephalale (Ellisras)

6 slaper Chalet @ R1650 per nag.

Geniet 'n game drive, pret in die swembad, visvang en 'n rustige Boma-vuur en glasie wyn as die sonsak

Kontak vir besprekings 067 671 3049
Of bespreek op www.lekkeslaap.co.za

09/10/2026
Veldgids Zoey ry net "shot-gun" hier op die plaas!
29/09/2026

Veldgids Zoey ry net "shot-gun" hier op die plaas!

Bespreek vandag nog jul gesins plaas naweek, jul sal nie spyt wees nie. Kom ervaar die plaas lewe en geniet die natuur.
17/09/2026

Bespreek vandag nog jul gesins plaas naweek, jul sal nie spyt wees nie. Kom ervaar die plaas lewe en geniet die natuur.

Ons is so opgewonde om te deel dat Bos En Dam Plaas nou ook deel is van die LekkeSlaap familie. Gaan loer gerus en bespr...
31/08/2026

Ons is so opgewonde om te deel dat Bos En Dam Plaas nou ook deel is van die LekkeSlaap familie.
Gaan loer gerus en bespreek sommer vandag nog jul naweek wegbreek!

26/07/2026

Die jongspan geniet altyd 'n vakansie op die plaas, geen fone of tablets of tv! Net buitespeel, vars lug en natuur.
Kleinboet is huis toe met n tarentula in n botterbak... dink nie mamma is te happy met dit nie... 😃

Bespreek nou jou volgende naweek wegbreek!
26/07/2026

Bespreek nou jou volgende naweek wegbreek!

Address

R518 Ellisras To Marken Road
Lephalale
0555

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bos en Dam Plaas posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category