Affie plaas boerseep-LA, Dk, PMB

Affie plaas boerseep-LA, Dk, PMB Lime Acres, Danielskuil, Postmasburg

Bestel vandag nog jou seep !Special net tot einde April 2026!Danielskuil Anna Liebenberg Anna084 973 7777Postmasburg Lil...
20/04/2026

Bestel vandag nog jou seep !
Special net tot einde April 2026!

Danielskuil
Anna Liebenberg
Anna084 973 7777

Postmasburg
Lilian Cilliers , Elsabe Fourie
Lilian082 597 6308
Elsabe073 196 8488

Lime Acres
Tilla 076249112w

Van die plaas af… ons Affiplaas boerseep maak wasgoed silwerskoon én is sag vir jou vel. Ek gebruik dit self 🌿 Stuur vir...
13/04/2026

Van die plaas af… ons Affiplaas boerseep maak wasgoed silwerskoon én is sag vir jou vel. Ek gebruik dit self 🌿 Stuur vir my ‘n boodskap!

16/07/2025
26/01/2025
05/10/2024

Uiteindelik ons lang verwagte Boerseep paste!! Geen gesukkel meer om ENIGIETS skoon te maak nie!
Smeer eenvoudig op die vuil mure, vloere, kaste, stowe, laat ek rukkie staan en kyk hoe dit begin skoonmaak!

In moeilike gevalle kan `n skuim opgewerk word met n borsel en `n bietjie water.

R75 vir 500ml en R10.50 vir `n sample potjie van 50ml
R77 vir suurlemoen gegeurde paste van 500ml, en R11.50 vir `n sample potjie.

BEPERKTE VOORRAAD!!!

❤️ Dankie vir almal se ondersteuning!!
12/06/2024

❤️ Dankie vir almal se ondersteuning!!

Baie dankie vir elke liewe persoon se ondersteuning die jaar mag julle almal ń voorspoedige 2024 beleef vol seën 🧼🧼
31/12/2023

Baie dankie vir elke liewe persoon se ondersteuning die jaar mag julle almal ń voorspoedige 2024 beleef vol seën 🧼🧼

Address

Lime Acres
8410

Telephone

+27762491122

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Affie plaas boerseep-LA, Dk, PMB posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Affie plaas boerseep-LA, Dk, PMB:

Share