Nyala Lodge and Wedding Venue

Nyala Lodge and Wedding Venue Nyala Lodge is the ideal destination for your dream wedding, hunting trip, or just a relaxing weekend Idees word gedeel en koppe bymekaar gesit.
(1)

Hier by Nyala Lodge bied ons ‘n asemrowende plaas venue om jul groot dag baie spesiaal te maak. My belofte aan jou – stap vir stap loop ek saam met jou op die pad na ‘n suksesvolle troudag. Ons wonder, ons d**k, en ons word opgewonde
oor elke klein dingetjie wat jou groot dag ‘n onvergeetlike ervaring maak. Ek help jou om die
perfekte troudag te skep wat beloof om seepglad te verloop.

‘n Droom word waar… Jou droom word waar! Spring gou om jou datum te boek. Estelle Kemp
Sel: 0829407508

14/04/2026
14/04/2026
31/12/2025

Baie dankie aan al ons kliënte vir julle wonderlike ondersteuning gedurende 2025.

Dit was vir ons ’n voorreg om deel te wees van julle verblyf, funksies en spesiale troudae.

Ons waardeer elke bespreking en vertroue opreg.

Mag 2026 vir julle gevul wees met voorspoed, seëninge, gesondheid en baie mooi oomblikke.

Vriendelike groete
Nyala Lodge
Estelle Kemp 💛

Address

Louis Trichardt

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 18:00
Saturday 09:00 - 12:00

Telephone

+27829407508

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nyala Lodge and Wedding Venue posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Nyala Lodge and Wedding Venue:

Share

Category