Huisie By Die See Gastehuis

Huisie By Die See Gastehuis Situated in the picturesque fishing village of Melkbosstrand, the gateway to the Cape West Coast.
(4)

Operating as usual

Huisie By Die See Gastehuis
13/10/2020

Huisie By Die See Gastehuis

Selfsorg grondvloer woonstelletjie beskikbaar - 80m van die strand af., klein tuintjie en vol see uitsig. Ten volle gemeubileerd met onderdak braaiplek. Geen troeteldiere. Spesiale aanbod vanaf R950 per nag - beskikbaar vanaf 15 Oktober 2020 Bespreek nou vir julle Desember vakansie. Stuur asb n epos na [email protected]

Huisie By Die See Gastehuis's cover photo
13/10/2020

Huisie By Die See Gastehuis's cover photo

Bederf die vrou in jou lewe hierdie Augustus - Selfsorg grondvloer woonstelletjie in Melkbosstrand- Net 80m van die stra...
13/08/2020

Bederf die vrou in jou lewe hierdie Augustus - Selfsorg grondvloer woonstelletjie in Melkbosstrand

- Net 80m van die strand af
- Vol see uitsig
- Vol badkamer
- Onderdak braai op die stoep
- Ten volle toegeruste kombuis.
- Vol DSTV pakket
- Klein tuinjtie

Tarief is R950/nag. Bespreek nou, stuur 'n epos na [email protected]

Need a break? Self-catering double rooms available in Melkbosstrand.- Only 80m from the beach- Double bed with en-suite ...
13/08/2020

Need a break? Self-catering double rooms available in Melkbosstrand.

- Only 80m from the beach
- Double bed with en-suite bathroom (shower, toilet & basin)
- Kitchenette
- DStv commercial package

Rate R700/night/room. Book now, email [email protected]

Selfsorg grondvloer woonstelletjie beskikbaar - 80m van die strand af., klein tuintjie en vol see uitsig.  Ten volle gem...
29/07/2020

Selfsorg grondvloer woonstelletjie beskikbaar - 80m van die strand af., klein tuintjie en vol see uitsig. Ten volle gemeubileerd met onderdak braaiplek. Geen troeteldiere. Spesiale aanbod vanaf R950 per nag - beskikbaar vanaf 15 Oktober 2020 Bespreek nou vir julle Desember vakansie. Stuur asb n epos na [email protected]

Self catering ground floor flat-let for a single person or a couple - 80 Meters from the beach with a garden and full se...
21/07/2020

Self catering ground floor flat-let for a single person or a couple - 80 Meters from the beach with a garden and full sea view. Fully furnished and undercover braai. No pets please - R8 500/month. Email [email protected]

Volledig toegeruste selfsorg dubbelkamers te huur op grondvloer 80m van Melkbos se strand. Dubbelbed, on-suite badkamer ...
07/07/2020

Volledig toegeruste selfsorg dubbelkamers te huur op grondvloer 80m van Melkbos se strand. Dubbelbed, on-suite badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. DSTV kommersiële pakket. Kitchenette met 'n yskas, klein mikrogolf geskik vir opwarming, elektriese braaipan, ketel, toaster, breekgoed en eetgerei. Dadelik beskikbaar tot einde Oktober 2020. Beddegoed en handdoeke moet self voorsien word. R5 500/maand. Stuur n epos na [email protected]

Fully equipped self catering ground floor double rooms, 80m from Melkbos beach. Doublebed, on-suite bathroom with a show...
17/06/2020

Fully equipped self catering ground floor double rooms, 80m from Melkbos beach. Doublebed, on-suite bathroom with a shower, toilet and basin. DSTV commercial package. Kitchenette with a fridge, small microwave suitable for re-heating, electric frying pan, kettle, toaster, basic crockery and cutlery. Available immediately until end October. Own bedding and towels. R5 500/month. Please send an email to [email protected]

Volledig toegeruste selfsorg dubbelkamers te huur op grondvloer 80m van Melkbos se strand. Dubbelbed, on-suite badkamer ...
03/06/2020

Volledig toegeruste selfsorg dubbelkamers te huur op grondvloer 80m van Melkbos se strand. Dubbelbed, on-suite badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. DSTV kommersiële pakket. Kitchenette met 'n yskas, klein mikrogolf geskik vir opwarming, elektriese braaipan, ketel, toaster, breekgoed en eetgerei. Dadelik beskikbaar tot einde Oktober 2020. Beddegoed en handdoeke moet self voorsien word. R5 500/maand. Stuur n epos na [email protected]

Wie het "Vitamien See" nodig? Ons het selfsorg akkommodasie beskikbaar. Stuur 'n epos met jou datums na johanmelkbos@mwe...
12/03/2020

Wie het "Vitamien See" nodig? Ons het selfsorg akkommodasie beskikbaar. Stuur 'n epos met jou datums na [email protected]

Self catering accommodation at very affordable rates. Send an  email to johanmelkbos@mweb.co.za
14/02/2020

Self catering accommodation at very affordable rates. Send an email to [email protected]

Huisie By Die See Gastehuis
11/02/2020

Huisie By Die See Gastehuis

VALENTYNSNAWEEK AANBOD - MELKBOSSTRAND – R1 440 per nag,(20% afslag - gewone tarief is R1 800/nag)

Gratis bottel vonkelwyn

Kom geniet die hele naweek in Melkbosstrand teen hierdie spesiale tarief – VOL see uitsig.
Die Penthouse is op die boonste vloer van die selfsorg gastehuis – see uitsig vanuit al die vertrekke.

2 ruim slaapkamers met ‘n dubbelbed in elke kamer. En-suite badkamers. Oopplan leefarea met ‘n
ingeboude braai/kaggel wat oor die see uit kyk. Ten volle toegeruste kombuis. Dstv kommersiële pakket en gratis wi-fi.

Geniet ‘n “sundowner” bo- op die dek – ongelooflike uitsig oor die oseaan terwyl die son sak.
Ons is 80 meter van die see, en loopafstand van al die winkels en restaurante

Navrae na [email protected]
Fotos van die penthouse kan op navraag gestuur word.

VALENTYNSNAWEEK AANBOD - MELKBOSSTRAND – R1 440 per nag,(20% afslag - gewone tarief is R1 800/nag) Gratis bottel vonkelw...
06/02/2020

VALENTYNSNAWEEK AANBOD - MELKBOSSTRAND – R1 440 per nag,(20% afslag - gewone tarief is R1 800/nag)

Gratis bottel vonkelwyn

Kom geniet die hele naweek in Melkbosstrand teen hierdie spesiale tarief – VOL see uitsig.
Die Penthouse is op die boonste vloer van die selfsorg gastehuis – see uitsig vanuit al die vertrekke.

2 ruim slaapkamers met ‘n dubbelbed in elke kamer. En-suite badkamers. Oopplan leefarea met ‘n
ingeboude braai/kaggel wat oor die see uit kyk. Ten volle toegeruste kombuis. Dstv kommersiële pakket en gratis wi-fi.

Geniet ‘n “sundowner” bo- op die dek – ongelooflike uitsig oor die oseaan terwyl die son sak.
Ons is 80 meter van die see, en loopafstand van al die winkels en restaurante

Navrae na [email protected]
Fotos van die penthouse kan op navraag gestuur word.

Ons het nog akkommodasie beskikbaar vir  Valentynsdag/naweek. Stuur 'n epos na johanmelkbos@mweb.co.za.
31/01/2020

Ons het nog akkommodasie beskikbaar vir Valentynsdag/naweek. Stuur 'n epos na [email protected].

Huisie by die See Selfsorg Akkommodasie - lus vir 'n wegbreek in 2020? Stuur vir ons 'n epos na johanmelkbos@mweb.co.za ...
28/11/2019

Huisie by die See Selfsorg Akkommodasie - lus vir 'n wegbreek in 2020? Stuur vir ons 'n epos na [email protected] vir 'n kwotasie.

Penthouse
20/11/2019

Penthouse

Huisie By Die See Gastehuis's cover photo
20/11/2019

Huisie By Die See Gastehuis's cover photo

Self-Catering - Room 3
20/11/2019

Self-Catering - Room 3

Self-Catering - Room 1
20/11/2019

Self-Catering - Room 1

Self-Catering - Room 2
20/11/2019

Self-Catering - Room 2

Ground Floor Flat-let
20/11/2019

Ground Floor Flat-let

2-Bedroom Flat
20/11/2019

2-Bedroom Flat

13/06/2019

Bespreek nou jou winters midweek wegbreek,bespreek vir vier aande en betaal net vir drie.Eenhede met en sonder see uitsig!Kontak Johan Jonker 0824470758 vir beskikbaar heid.

26/12/2018

MELKBOSSTRAND PROMOTION - R1 000/night if booked through www.huisiebydieseemelkbosstrand.
Beautiful one bedroom groundfloor flat, 80m from the beach
Full seaview with garden and undercover braai.
(Minimum 3 nights)
Normal price R1 250/night.
Promotion ends 28 February 2019

18/11/2018

Book your holiday vacation at HUISIE BY DIE SEE in Melkbosstrand. You can park your car and everything you need is walking distance.
#holiday #vacation #seaside #huisiebydiesee

Huisie By Die See Gastehuis's cover photo
18/11/2018

Huisie By Die See Gastehuis's cover photo

GROUNDFLOOR FLAT - book 2 weeks and  more and get 10% discount  (if you book through our website -December/January only)...
28/10/2018

GROUNDFLOOR FLAT - book 2 weeks and more and get 10% discount (if you book through our website -December/January only). Remainder of guesthouse fully booked for December (Grateful)
www.huisiebydieseemelkbosstrand.co.za
#sun #summer #sea

HUISIE BY DIE SEE Melkbosstrand will help you make your travel dreams come true with our affordable self-catering accomm...
25/10/2018

HUISIE BY DIE SEE Melkbosstrand will help you make your travel dreams come true with our affordable self-catering accommodation. See what we have to offer www.huisiebydieseemelkbosstrand.co.za
#love #travel #dreams #huisiebydiesee

01/02/2017

Bespreek vroegtydig jou wegbreek vakansie of naweek by ons direk en kry 20 % afslag tot einde Augustus.
Boorgat water deur die hele gastehuis.Alles selfsorg eenhede,met en sonder see uitsig,80 m van die strand.
0215535508 of 0824470758

Bespreek nou vir Oktober,November!!!
06/10/2016

Bespreek nou vir Oktober,November!!!

Huisie By Die See Gastehuis
12/04/2016
Huisie By Die See Gastehuis

Huisie By Die See Gastehuis

Situated in the picturesque fishing village of Melkbosstrand, the gateway to the Cape West Coast.

Nuwe een slaapkamer woonstel met volle see uitsig en onderdak braai.
12/03/2014

Nuwe een slaapkamer woonstel met volle see uitsig en onderdak braai.

Address

No 16, 19th Avenue
Melkbosstrand
7441

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Huisie By Die See Gastehuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Huisie By Die See Gastehuis:

Videos

Nearby hotels


Other Melkbosstrand hotels

Show All

Comments

Die lekkerste verblyf by Melkbos Strand. Klipgooi van die strand af en baie bekostigbaar. Kontak Lynette Freshwater. Verskeie opsies.
Wat is dit?
Rus plek vir die aande