22/08/2026
’n Versameling van mooi herinneringe en besonderse oomblikke wat oor tyd by Bosveld Wegbreek Safaris vasgevang is.
Ons is trots daarop om ’n verskeidenheid groepe te verwelkom en ’n plek te bied waar familie, vriende, kerkgroepe en organisasies kan saamkom, ontspan en kwaliteit tyd in die bosveld geniet.
Vir navrae en besprekings, kontak ons gerus by [email protected]
🌐 Besoek ons webtuiste: www.bosveldwegbreek.co.za