Die Groen Akker Guest House : Accomodation, Conference & Wedding Venue

Die Groen Akker Guest House : Accomodation, Conference & Wedding Venue A beautiful Tuscan Style guest house 4 km east of Bloemfontein on the banks of the Renoster Creek. Lovely rooms and perfect for conferences and weddings

14/08/2026

Baie baie geluk met jou verjaarsdag Magtel Swanepoel ๐Ÿ’ฅ
Mag jou jaar geseend en vol vreugde wees.๐Ÿ™
Op nog baie mooi jare wat voorle ๐ŸŒน๐ŸŒน๐ŸŒน

Dis alles in die 'detail'
10/07/2026

Dis alles in die 'detail'

23/06/2026

๐Ÿ“๐Ÿ“ N lekker winters aanbod๐Ÿ“๐Ÿ“

Ons het nog plek beskikbaar vir die Craven week rugby 5 tot 11 Julie 2026 en die Vrystaat Kunstefees 7 tot 11 Julie 2026

๐Ÿ“๐Ÿ“ Spesiale prys van R500 per kamer๐Ÿ“๐Ÿ“

Moet dit nie misloop nie.
Kontak gerus vir Magtel Swanepoel by 081 052 5141 ๐Ÿ“๐Ÿ“๐Ÿ“

The fairwell party of Brig Kubheka and Col Greyling.Saps Intelligence ServiceEnjoy your retirement ๐Ÿ™
18/06/2026

The fairwell party of Brig Kubheka and Col Greyling.
Saps Intelligence Service

Enjoy your retirement ๐Ÿ™

Congratulations Resego Leserwane with your graduation in social science ๐Ÿ’ฅ๐Ÿ’ฅ๐Ÿ’ฅDecor done by Teele Classic Decor๐Ÿ’ฅ๐Ÿ’ฅ๐Ÿ’ฅ
15/05/2026

Congratulations Resego Leserwane with your graduation in social science ๐Ÿ’ฅ๐Ÿ’ฅ๐Ÿ’ฅ
Decor done by Teele Classic Decor๐Ÿ’ฅ๐Ÿ’ฅ๐Ÿ’ฅ

Sommer n dubbeldoor 70ste verjaarsdag vieringe vir Deon van Zyl en Jaco Cilliers met julle besonderse dag.Mag julle rykl...
04/05/2026

Sommer n dubbeldoor 70ste verjaarsdag vieringe vir Deon van Zyl en Jaco Cilliers met julle besonderse dag.
Mag julle ryklik geseen word met baie vreugde en goeie gesondheid
Die Groen Akker Span ๐Ÿ’ฅ๐Ÿ’ฅ

Baie geluk met jou 30ste verjaarsdag Nicolene Visagie. ๐ŸŒบ๐ŸŒบ๐ŸŒบMag jy n geseende en voorspoedige jaar he wat voorle.Die Groen...
04/05/2026

Baie geluk met jou 30ste verjaarsdag Nicolene Visagie. ๐ŸŒบ๐ŸŒบ๐ŸŒบ
Mag jy n geseende en voorspoedige jaar he wat voorle.
Die Groen Akker Gastehuis Span ๐Ÿ’๐Ÿ’

23/04/2026

Spesiale aanbod vir die skou-tydperk!! โ€ผ๏ธโ€ผ๏ธโ€ผ๏ธ

R500 per kamer.โ€ผ๏ธโ€ผ๏ธ

Kontak gerus vir Magtel Swanepoel by 081 052 5141
โ€ผ๏ธโ€ผ๏ธโ€ผ๏ธโ€ผ๏ธ

Farewell function of Warrant Officer Madona of Saps Navalsig BloemfonteinThank you Magtel and your team that made the ev...
17/04/2026

Farewell function of Warrant Officer Madona of Saps Navalsig Bloemfontein

Thank you Magtel and your team that made the evening a great success ๐Ÿ‘

Baie geluk aan Wesley en Nadene Flusk met julle troue op 28 Maart by Die Groen Akker Gastehuis.โ˜˜๏ธโ˜˜๏ธ Mag julle n wonderli...
30/03/2026

Baie geluk aan Wesley en Nadene Flusk met julle troue op 28 Maart by Die Groen Akker Gastehuis.โ˜˜๏ธโ˜˜๏ธ
Mag julle n wonderlike toekoms saam he.๐Ÿ’ซ
Baie dankie vir die mooi kaartjie vir Magtel Swanepoel. Sy stap altyd die ekstra myl vir ons gaste๐Ÿ’

Address

1 Noord Avenue, Campbellton Small Holdings,417766
Moses Kotane
0514

Telephone

+27836501931

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Groen Akker Guest House : Accomodation, Conference & Wedding Venue posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share