07/09/2021
Nog een van Mosselbaai se dogters spog dalk binnekort met ‘n besonderse skoonheidstitel.
Farren Jacobs is benoem as ‘n finalis in die Miss Regal International South Africa-kompetisie waarvan die galageleentheid en kroning op 23 Oktober in Johannesburg plaasvind. Lees meer: https://bit.ly/3zT88YO