De Riet Off Grid Campsite

De Riet Off Grid Campsite De Riet is 'n "Off Grid Campsite" geleë in die hartjie van die asemrowende Namakwaland.

19/06/2026
29/05/2026

Ons blomme seisoen het begin kop uit steek.
Ek glo dit gaan weer een besonderse mooi blomme jaar wees.
Hou ons blad dop vir updates van die blomme wat in blom is🌺🌼🌷🌿

Bespreek nou om die pragtige skepping saam met ons te beleef!

Ons dank die Vader vir al ons seëninge🙏🏼

📸 Allische Botha-Horn

27/05/2026

Kom geniet die rustigheid by De Riet!🦌🐇🐾🐦🦉🐢🐝🌼🌷🌿

13/05/2026

Die seisoen het gedraai en die plante begin blaartjies kry.
Een van die dae is die Namakwaland weer 'n reënboog vol kleur.
Elke druppeltjie doen wonders.
Ons tel ons seëninge en is dankbaar in oorvloed.

📸 Allische Botha-Horn

29/04/2026

Die lewe is 'n lied by De Riet!

Bespreek jou wegbreek van die geraas en kom ontspan in stilte

Blommeseisoen is om die draai!

📸 Allische Botha-Horn

Wat 'n besonderse naweek! Ons het 2.5mm reën gekry.🙏🏼Ons harte loop oor, want die natuur wys sommer sy ook dankbaarheid....
27/04/2026

Wat 'n besonderse naweek!
Ons het 2.5mm reën gekry.🙏🏼
Ons harte loop oor, want die natuur wys sommer sy ook dankbaarheid.
Elke druppeltjie help🌷
Dankie Vader vir U pragtige skepping!
Blommetjies tevrede ✅
+ Bokkies tevrede✅
= Ons tevrede✅

📸 Allische Botha-Horn

Address

Koingnaas
Northern Cape
8249

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when De Riet Off Grid Campsite posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share