Wilco Groep

Call

Wilco Groep Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Wilco Groep, N54 Kareeboomlaan, Orania.

Dankie aan ons kliënt wat hierdie mooi eindresultaat met ons gedeel het!Produkte van Wilco Groep wat gebruik is:- Tuinri...
22/10/2026

Dankie aan ons kliënt wat hierdie mooi eindresultaat met ons gedeel het!

Produkte van Wilco Groep wat gebruik is:

- Tuinringe
- Roomkleurige klip
- Kikuyugras
- Kunsmis
- Potgrond
- Kompos
- Spoelklip

📍 Kareeboomlaan N54, Orania
📞 076 154 2256
✉️ [email protected]

16/10/2026

Gemeng. Gelewer. Gereed.

Skakel ons vir jou volgende projek:
084 728 9261
[email protected]
Kareeboomlaan N54, Orania

Bou op kwaliteit. Gedrewe deur diens.Van boumateriaal en tuinbenodigdhede tot natbeton en grootmaat aflewerings — by Wil...
02/10/2026

Bou op kwaliteit. Gedrewe deur diens.

Van boumateriaal en tuinbenodigdhede tot natbeton en grootmaat aflewerings — by Wilco Groep kry jy betroubare diens vir jou volgende projek.

📍 Kareeboomlaan N54, Orania
📞 076 154 2256
📧 [email protected]

21/09/2026

By Wilco Groep gaan dit oor meer as net die werk wat gedoen moet word.

Dit gaan oor mense met kundigheid, masjienerie wat presteer en materiaal waarop jy kan bou.

Van laai tot lewer, Wilco kry dit gedoen.

Wilco Groep
Kundigheid. Kapasiteit. Betroubaarheid.

Van fondasie tot vloer — met Wilco Groep se natbeton kry jy die regte mengsel vir die werk wat voorlê.Met 3 m³- en 6 m³-...
11/09/2026

Van fondasie tot vloer — met Wilco Groep se natbeton kry jy die regte mengsel vir die werk wat voorlê.

Met 3 m³- en 6 m³-opsies lewer ons binne én buite Orania. Gemeng. Gelewer. Gereed.

Skakel ons vir jou volgende projek:
084 728 9261
[email protected]
Kareeboomlaan N54, Orania

Die Wilco-span gaan die naweek ’n bietjie die batterye herlaai! 😁Neem asseblief kennis dat ons vandag, 28 Augustus, vana...
28/08/2026

Die Wilco-span gaan die naweek ’n bietjie die batterye herlaai! 😁

Neem asseblief kennis dat ons vandag, 28 Augustus, vanaf 13:00 gesluit sal wees vir ons spanuitstappie.

21/08/2026

’n Spesie wat ons maar alte goed ken, is weer by Wilco opgemerk… die Orania-tuinier in sy natuurlike habitat.

Hy kom dalk net om te kyk, maar ons weet almal hoe dit eindig: ’n boomring hier, ’n sak potgrond daar… en skielik is daar groot planne vir die tuin.

Die lente is om die draai – tyd om daardie tuinplanne aan die gang te kry!

Kontak ons by:
📞 076 154 2256
✉️ [email protected]
📍 Kareeboomlaan N54, Orania

Wilco Groep. Vir die tuinier in jou.

Vir tuindienste kontak Fanie Geldenhuys by: 072 380 3774.

14/08/2026

Taaldag én tuinmaak gaan vandag hand aan hand by Wilco Groep.

Gebruik die vakansiedag om daardie tuinplanne van die papier af en in die grond te kry. Of jy nou net ’n hoekie wil opknap of ’n groter tuinprojek aanpak, Wilco Groep het ’n verskeidenheid produkte om jou aan die gang te kry.

En goeie nuus: ons is vandag, 14 Augustus, oop!

Kom loer gerus in by N54 Kareeboomlaan, Orania en kry wat jy nodig het om jou tuin gereed te maak vir die nuwe seisoen.

07/08/2026

Gee jou tuin ’n vars begin vir die nuwe seisoen.

Of jy nou ’n bestaande tuin wil opknap of ’n nuwe projek aanpak, Wilco Groep het die produkte om jou planne van die grond af te kry. Kom loer gerus in en kry alles wat jy nodig het om jou tuin betyds reg te kry.

Besoek ons by N54 Kareeboomlaan, Orania.
Kontak ons:
076 154 2256
[email protected]

Randstene wat hou. Resultate wat bly.Randstene speel 'n belangrike rol in enige ontwikkeling – van veilige sypaadjies en...
24/07/2026

Randstene wat hou. Resultate wat bly.

Randstene speel 'n belangrike rol in enige ontwikkeling – van veilige sypaadjies en netjiese tuinrande tot duursame padrande. Dit help om strukture te beskerm, grense netjies af te baken en gee 'n professionele afwerking aan elke projek.

By Wilco Groep bied ons 'n verskeidenheid randstene om by jou projek se behoeftes te pas.

Kontak ons gerus vir meer inligting of 'n kwotasie.
📍 Kareeboomlaan N54, Orania
📞 076 154 2256
📧 [email protected]

Address

N54 Kareeboomlaan
Orania
8752

Telephone

+27761542256

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wilco Groep posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share