16/06/2022
Gastekamer geskik vir 2 persone:
Enkelpersoon: R580.00
Twee persone wat deel: R650.00
Lugverkoeling en Wifi, DSTV (gedeel) beskikbaar.
Gekookte etes beskikbaar op aanvraag. Moet vooraf gereël word.
Kontak ons gerus by 084 912 5147 / 083 315 6585.