Kairos Gastehuis Orania

Kairos Gastehuis Orania Kairos Gastehuis is geleë op 'n koppie in Orania met asemrowende uitsig oor die Bo-Karoo en dorp. Diere vriendelik en eie sonkrag met swembad.

lugversorging en wifi.

Moet nie uitmis op die Pekan Oesfees hierdie jaar!. Bespreek nou om teleurstelling te vermy.🤗
18/07/2026

Moet nie uitmis op die Pekan Oesfees hierdie jaar!. Bespreek nou om teleurstelling te vermy.🤗

Dankie aan al ons liewe besoekers wat altyd resensies lewer. 218 resensies sover wat ons met 'n goeie 9.2 laat vir die j...
04/02/2026

Dankie aan al ons liewe besoekers wat altyd resensies lewer. 218 resensies sover wat ons met 'n goeie 9.2 laat vir die jaar. Welgedaan aan ons span wat altyd streef na netheid, gemak en rustigheid. Ons sien julle dan sommer gou weer.

Address

69 Witolien Street
Orania
8752

Telephone

+27824906442

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kairos Gastehuis Orania posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kairos Gastehuis Orania:

Shortcuts

Share