12/04/2024
Karoo Lusern Slaghuis
📍 Oudtshoorn, Wes-Kaap
Pos beskikbaar vir ‘n dinamise SLAGHUIS PRODUKSIE BESTUURDER met ‘n passie vir vleis en vleis verwerking.
Het jy ondervinding in jag en die verwerking en produksie van vleisprodukte?
Kan jy biltong, droëwors, braaiwors en lekker vleis produkte produseer?
Dan is jy die perfekte persoon vir die pos.
-Produksie van nuwe vleis produkte
-Betroubaar, vriendelik met sober gewoontes
-Hardwerkend
-Dinamies
-Beskik oor ten minste 3 jaar ondervinding in die vleisbedryf
-As u n gekwalifiseerde blokman is sal dit in u guns tel
-Persoon moet beskik oor vermoë om ‘n span te bestuur, deligeer en beheer te neem van sy afdeling.
Salaris sal bepaal word deur ondervinding en vaardighede.
E-pos asb u CV na [email protected]
Aansoeke sluit 19 April 2024