08/03/2025
Opwindende Veranderinge! ✨
Aan almal wat hierdie blad gevolg het tydens my gastehuisreis—baie dankie! Hoewel die gastehuis nou as ‘n privaat woning verkoop is, het my passie vir dekor en die skep van pragtige, verwelkomende ruimtes net gegroei.
Ek is opgewonde om Feather & Rock bekend te stel—my huisstilerings- en dekorbesigheid! Of jy jou huis wil verkoop of net ‘n vars nuwe voorkoms soek, ek is hier om warmte, styl en persoonlikheid na elke ruimte te bring.
Hou my blad vir dekorinspirasie & transformasies!!
Call now to connect with business.