Branders Voortrekker kamp

Branders Voortrekker kamp Die kamp waar jy op, langs en in die see, met sand tussen jou tone ook jou plekkie onder die son vind.

Verkenners ...Dis amper tyd vir kamp !!!πŸ•Inpaklys is uitgestuur.Vir enige navrae kontak : Admin.branders@natal.voortrekk...
03/06/2026

Verkenners ...
Dis amper tyd vir kamp !!!
πŸ•

Inpaklys is uitgestuur.

Vir enige navrae kontak :
[email protected]

Verkenners ...Dis amper tyd vir kamp !!!πŸ•Inpaklys is uitgestuur.Enige navrae kontak : Admin.branders@natal.voortrekkers....
03/06/2026

Verkenners ...
Dis amper tyd vir kamp !!!
πŸ•

Inpaklys is uitgestuur.

Enige navrae kontak :
[email protected]

πŸš΅β€β™‚οΈ Bergfietsry by *Branders Verkennerkamp* – iets wat jy nie wil misloop nie!Kom geniet pragtige, skilderagtige roetes...
15/05/2026

πŸš΅β€β™‚οΈ Bergfietsry by *Branders Verkennerkamp* – iets wat jy nie wil misloop nie!

Kom geniet pragtige, skilderagtige roetes by Lake Eland terwyl ons die natuur en avontuur saam beleef. πŸŒΏβ˜€οΈ

Maak gereed vir hope pret, adrenalien en ongelooflike uitsigte!

*Skryf vandag in* : https://www.skryfin.voortrekkers.co.za/

12/05/2026

*Branders Verkenner Kamp, Gebied Natal*
28 Junie - 4 Julie 2026

Inskrywings *sluit 5 Junie 2026*. Skryf nou in!!!

Daar is nog 'n paar plekke *oop* by Kampmedia, Kampbeveiliging, Stappers, Branders op die lug,
Bergfiets, Hengel, Strandloper (net vir graad 8's).

*Klik hier om die Kampbrief te sien*: https://tinyurl.com/branders-2026

*Skryf hier in*: https://www.skryfin.voortrekkers.co.za/

Enige navrae kontak [email protected]
🦞🌊πŸ₯½πŸͺΌπŸŸπŸ„‍♀️

*Branders Verkenner Kamp, Gebied Natal* 28 Junie - 4 Julie 2026Inskrywings *sluit 5 Junie 2026*. Skryf nou in!!!Daar is ...
12/05/2026

*Branders Verkenner Kamp, Gebied Natal*
28 Junie - 4 Julie 2026

Inskrywings *sluit 5 Junie 2026*. Skryf nou in!!!

Daar is nog 'n paar plekke *oop* by Kampmedia, Kampbeveiliging, Stappers, Branders op die lug,
Bergfiets, Hengel, Strandloper (net vir graad 8's).

*Klik hier om die Kampbrief te sien*: https://tinyurl.com/branders-2026

*Skryf hier in*: https://www.skryfin.voortrekkers.co.za/

Enige navrae kontak [email protected]
🦞🌊πŸ₯½πŸͺΌπŸŸπŸ„‍♀️

Wat maak Branders Spesiaal ? SΓͺ vir ons - Praat saam in die kommentaar...
11/05/2026

Wat maak Branders Spesiaal ? SΓͺ vir ons - Praat saam in die kommentaar...

16/04/2026

Branders Voortrekker Verkennerkamp.

Dankie aan almal wat sover ingeskryf het.

Ons het opgemerk dat daar navrae is by kursusse wat alreeds vol is (en dan ook probeer op SAS inskryf waar inskrywing dan nie voltooi word nie) Soos Roei, Skuba, Snorkel en Branderry.

Goeie nuus...Daar is nog 'n paar plekke oop by Kampmedia, Kampbeveiliging, Stappers, Selfbehoud, Branders op die lug,
Bergfiets, Hengel en Strandloper (net vir graad 8's).

*Kampbrief*: https://tinyurl.com/branders-2026

Enige navrae kontak [email protected]
🦞🌊πŸ₯½πŸͺΌπŸŸπŸ„‍♀️

Ons kan nie wag nie.. om te kamp nie.
11/04/2026

Ons kan nie wag nie.. om te kamp nie.

Address

Port Edward
Port Edward

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Branders Voortrekker kamp posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share