Branders Voortrekkerkamp

Branders Voortrekkerkamp Die kamp waar jy op, langs en in die see, met sand tussen jou tone ook jou plekkie onder die son vind.

🏕️ *VERLORE EN GEVONDE ITEMS – BRANDERS- EN GOLFIESKAMP*Het jy iets tydens die Branders- en Golfieskamp verloor? Ons het...
14/08/2026

🏕️ *VERLORE EN GEVONDE ITEMS – BRANDERS- EN GOLFIESKAMP*

Het jy iets tydens die Branders- en Golfieskamp verloor? Ons het ’n aantal verlore en gevonde items.

📞 Kontak Riaan by 083 455 4540 indien jy ’n item herken en dit wil kom afhaal.

⚠️ Neem asseblief kennis:
Items sal tot 5 September 2026 gehou word. Items wat teen daardie datum nie opgeëis is nie, sal daarna aan Moeg Gesukkel geskenk word.

🔋 Daar is ook ’n kragbank en 'n horlosie wat uitgeteken moet word wanneer dit afgehaal word.

31/07/2026
brander ry 2026
17/07/2026

brander ry 2026

11/07/2026
06/07/2026

,

Weet julle van Die Voortrekkers - Golfies - PD Kamp, Dit is diè kamp vir PD's by To Strand.

Gaan Kyk gerus deur die week wat hulle doen...

Send a message to learn more

Die 2026-kamp het amptelik tot 'n einde gekom...Die busse is weg, die terrein is leeg en stil.Ons wil graag vir elkeen v...
04/07/2026

Die 2026-kamp het amptelik tot 'n einde gekom...

Die busse is weg, die terrein is leeg en stil.

Ons wil graag vir elkeen van julle 'n baie veilige en geseënde reis terug huis toe toewens. Mag die Here julle beskerm op die pad.

'n Baie groot dankie aan elke ouer wat julle kinders hierdie week vir ons "geleen" het. Dit was vir ons 'n voorreg om hulle te kon bedien, saam met hulle te lag, te leer en herinneringe te skep. Julle vertroue in ons beteken vir ons baie.

Tot volgende jaar...❤️

Address

Port Edward
Port Edward

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Branders Voortrekkerkamp posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share