Porterville Hotel

Porterville Hotel Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Porterville Hotel, Hotel, 18 Voortrekkerst, Porterville.
(4)

Operating as usual

10/11/2013

Ons is vandag oop vir middag ete, A la carte menu sal beskikbaar wees en heerlike Lasagne met brood en slaai. Springkasteel vir die kinders, bring swemklere saam as jy wil.

24/11/2012

Ek is op soek vir so 3 of 4 waiters vir Desember, van die 12 tot en met 25ste Desember. As jy lus voel vir werk of weet van iemand wat wil werk kontak my gerus. Dankie

04/09/2012

Manne dit is die laaste dag wat julle kan kaartjies bespreek vir Manna aand saam met Andries Vermeulen. Dit is Donderdag aand moet dit nie mis nie vir meer info kontak my gerus. Lekker dag Groete Janette

Address

18 Voortrekkerst
Porterville
6810

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Porterville Hotel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Category

Nearby hotels


Other Hotels in Porterville

Show All