Postmasburg Krieketklub

Postmasburg Krieketklub Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Postmasburg Krieketklub, Postmasburg.

05/02/2018

Postmasburg wil ook net vir Nunu by ons nuwe All In one winkel Fresh Café wat ons met heerlike tuisgemaakde wors broodjies met n tuisgemaakte sousie gesponsor het die afgelope Saterdag. Nie net vir PMG nie maar ook vir ander span en ondersteuners! Ons waardeer julle en dankie vir die bydrae en jul belangstelling in ons klub! Dit word opreg waardeer.
Krieket Groete

05/02/2018

The past weekend met the last round of the first round and it involved classhes of the local teams. PMG and Progress Cricket club. Postmasburg came out on top thanks to briliant bowling performance from Danie Swartz and Ernst Ferreira. Who both took 4 wicket and restricted the team to 47 Runs.
Postmasburg secured the win with 8 wicket and therefor PMG club ensured their spot in the big league with the 5 teams batling it out to see who will come out on top and take part in that thrilling Final! PMG cricket club wishes the rest of the teams best of luck for the Next phase.

PMG next game is scheduled 10 Feb againts a pasionate and energetic young guns Kalahari High School. Game to take place in Kuruman at Kalahari school grounds.

PMG Cricker Club Greetings

01/12/2017
21/11/2017

En so kom Postmasburg krieket klub terug met n 'BANG'
PMG het die naweek wat verby is die nuwe opwindende klub van Blackrock en Hotazel aan gepak in ons eerste tuis wedstryd van die jaar. Die gees op en van die veld was ongelooflik en toeskouers was in vir n "treat" met n paar uitsonderlike prestasies.

Postmasburg krieket klub het 357-4 aangeteken in 45 beurte.

Postmasburg kolwers:
Jesse-Marc Rhode40
Curtley Davids 72
Nico Beukes 80
Vian Hoole 104*

Hotrock was uitgeboul vir 57, te dankie aan die swaai en ondervinding van Ernst Ferreira met boul syfers van:
6/23 in 8 beurte en Nuweling Christo met 3 paaltjies in sy eerste B***t vir geen Lopies.

Postmasburg Krieket Klub wen met 300 lopies.

Man van wedstryd:
Vian Hoole
Ernst Ferreira

Sterkte Postmasburg krieket klub wat die naweek Reis na Kuruman vir n harde game krieket teen Wrenchville krieket klub.

26/10/2017

Postmasburg Krieket klub bied aan Liga 6 a side Saterdag 28 Oktober! Sien uit na n dag saam al die klubs wat van ver kom om die krieket EN natuurlik die FEES MET GEES te geniet! Postmasburg Ysterfees. Kathu Cricket Club Kuruman Krieket Klub. Kom geniet n heerlike Saterdag saam ons vol opwinding, 6e, 4e en sommer net lekker vermaak!!

13/08/2017

Possies Krieket Klub Algenene Jaar vergadering vind plaas Woensdag 23 Augustus om 18:00 by POK Klubhuis by Hoërskool PMG. Die vergadering is oop vir enige persoon wat deel wil wees van n opwindende 2017/2018 seisoen. Indien meer inligting verlang kan jul die volgende persone kontak:
Francois Marais Armand Oosthuizen Vian Hoole Pieter Lategan
Na die vergadering sal daar verversings wees....Nat en Droog....
PMG Krieket klub: WAAR VRIENDE FAMILIE WORD!!

17/03/2017

Saterdag 18 Maart travel Possies weer na Kathu vir nog n onvergeetlike wedstryd.....DIE FINAAL! Altyd n voorreg om te speel teen Kathu Krieket Klub. Die geskiedines van die 2 klubs praat van self! Dankie sover vir al jul relings Kathu komitee!! Van PMG se kant dan net een laaste ding.....ons groet more n broer, familie lid, n leier, n pa van die klub! Alfie Hoole daar is temin spasie om al die waardeering te noem op een blad! Jy los vir ons tradisie, die never say die attitude, stalgies, memories wat ons altyd sal bly koester in die klub...die honeymoon aande, die vinige kuier in die hotel na n goeie oefening, so kan ek aan en aan gaan. Dis is hier om te bly. "PA DIT WAS N VOORREG!!
Dankie vir 30 jaar se alles gee vir PMG klub!! We SALUTE you ALFIE HOOLE.....ons legend!!

25/02/2017

Dankie kathu krieket klub vir n lekker game! Bloed kook en sweet tap in die middel maar great om teen julle te speel en n yskou bier na die tyd te geniet.... sien julle oor 3 weke in die final!!

27/01/2017
N dag om nie te mis....
30/11/2016

N dag om nie te mis....

Address

Postmasburg

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Postmasburg Krieketklub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share