Kanniedood Guest Lodge

Kanniedood Guest Lodge This Page has been Archived and is no longer in use. Kanniedood Guest Lodge has closed down and is now a Private Property.

Private Property, not open to public

Privaat Eiendom, nie oop vir publiek

Goeiemiddag almalVandag wil ons vir elkeen op ons Blad dankie sê vir julle ondersteuning, terugvoer en omgee. ⚡Die blad ...
13/11/2024

Goeiemiddag almal

Vandag wil ons vir elkeen op ons Blad dankie sê vir julle ondersteuning, terugvoer en omgee. ⚡Die blad sluit amptelik vandag en daar sal geen verdere toegang wees vir plasings.⚡Ons mooiste wense vir elkeen.

Hi all

We wish to thank each and everyone on our Page for your support, comments and care. ⚡This Page will be closed as from today and there will be no further access for posts. ⚡Our best wishes to everyone.

Kanniedood Guest Lodge

Big shout out to Kanniedood's newest top fan on Facebook! 💎 Tienie KoekemoerDrop a comment to welcome him to our communi...
05/11/2024

Big shout out to Kanniedood's newest top fan on Facebook! 💎 Tienie Koekemoer

Drop a comment to welcome him to our community, fans

05/11/2024

Die donderweer slaan buite en die eerste druppels vir die somer val ...

Met ñ pak koekies storm ek buite na die stoep toe, maak myself gemaklik op die rietstoel, maak my koekies oop, lag vir die katte wat met groot oë na die druppels kyk, neem gou ñ video en gaan sit weer opgewonde om na die reën te kyk. Buurman se skapies blêr, die apies spring vinnig deur die bome voor my en die voëltjies is tjoepstil. Druppels val saggies ...

Vyf minute later is dit net ek en die koekies en die katte wat op die trappies loop want die reën by Kanniedood het letterlik net ñ traan op die gras en plante laat val. Maar die natuur is dankbaar en die voëltjies sing uitgelate. ñ Pragtige paar minute van stilte, kalmte, dankbaarheid en opgewondenheid oor die reën wat een of ander tyd wel sal kom.

Elize Reynecke

Big shout out to my newest top fans! 💎 Tienie KoekemoerDrop a comment to welcome them to our community,  fans
20/10/2024

Big shout out to my newest top fans! 💎 Tienie Koekemoer

Drop a comment to welcome them to our community, fans

Sonsondergang vanuit Kanniedood Guest Lodge se hoofhuis se kombuisvenster.
05/10/2024

Sonsondergang vanuit Kanniedood Guest Lodge se hoofhuis se kombuisvenster.

05/10/2024

NUUS | ✝️ Limpopo-leier sterf skielik

Marcelle Maritz, Vryheidsfront Plus-leier in Limpopo en lid van die provinsiale wetgewer, is Vrydagaand by haar huis in Mokopane dood.

Die Pos het betroubaar verneem dat sy in die gang van haar woning ineengestort het. Nooddienste is ontbied wat haar op die toneel dood verklaar het.

Maritz, eens 'n DA-raadslid in die Mogalakwena munisipaliteit, het in 2015 die VF Plus haar politieke tuiste gemaak. In 2019 word sy tot die party se leier in die provinsie verkies.

Die party het sy ongeloof oor Maritz se heengaan in 'n verklaring uitgespreek. "Sy was gelief en getrou aan die dien van haar gemeenskap."

Sowel die oorsaak van haar dood as begrafnisreëlings is nog onbekend.

💬 Hoe sal jy Maritz onthou? Laat weet ons in die kommentaarafdeling hieronder.

Sonsondergang ten spyte van vure in omliggende gebiede...
30/09/2024

Sonsondergang ten spyte van vure in omliggende gebiede...

29/09/2024

Die wind het behoorlik gedans by Kanniedood Guest Lodge en ons was baie lang ure sonder krag. Ons arme tuin! Maar die bome het weereens soos die see geklink ...

29/09/2024

Address

Potgietersrus
0600

Telephone

+27813675930

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kanniedood Guest Lodge posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kanniedood Guest Lodge:

Share