30/08/2025
Ons is trots om die bekendstelling van ons splinternuwe webwerf aan te kondig: www.vaaltynlodge.com
🎉
Nou is dit makliker as ooit om jou wegbreek te beplan.
Om dit te vier, bied ons ’n spesiale afslag vir September & Oktober aan – eksklusief vir ons Facebook-volgelinge en ons wonderlike plaaslike gemeenskap rondom Reitz. 🍂☀️
Ontsnap uit die alledaagse en geniet vars lug, sonsopkoms-uitsigte en die skoonheid van die natuur – reg op jou drumpel.
📍 Net buite Reitz | 🌾 Perfek vir gesinswegbreke & klein groepe
Vir pryse, besoek die volgende skakel
https://www.vaaltynlodge.com/product/spesiale-aanbod-vir-locals/