Letlabo Nature Reserve

Letlabo Nature Reserve Letlabo-Where luxury meets Bushveld.Experience tranquility,breathtaking landscapes& unforgettable wildlife encounters.

Reconnect with your family
&Nature whilst making core memories.
📍Rooiberg,Limpopo🚙2h drive from JHB.Whatsapp:0824665034

Wat van 'n Familie/Pelle naweek weg❓️ S P E S I A L E  O F F E R‼️Die lodge het plek vir 5 gesinne👨‍👩‍👦👨‍👩‍👧👨‍👩‍👧‍👦👨‍👩‍👦...
03/09/2026

Wat van 'n Familie/Pelle naweek weg❓️

S P E S I A L E O F F E R‼️

Die lodge het plek vir 5 gesinne👨‍👩‍👦👨‍👩‍👧👨‍👩‍👧‍👦👨‍👩‍👦‍👦👨‍👩‍👧‍👧👨‍👩‍👦
[20 Volwassenes en 10 kinders]

Die Saal het 'n lieflike stoep, 'n ten volle toegeruste kombuis, kroeg met 4 ysmasjiene, baie yskaste, aircon & gedekte tafels en die skottelgoed word gewas @ R1000 per dag ⭐️⭐️⭐️⭐️⭐️

➡️Whatsapp Heino 082 466 5034 ⬅️

🇿🇦🌿 HERITAGE IN THE BUSH 🌿🇿🇦This Heritage Day, celebrate the best of South Africa where it feels most at home...around t...
02/09/2026

🇿🇦🌿 HERITAGE IN THE BUSH 🌿🇿🇦

This Heritage Day, celebrate the best of South Africa where it feels most at home...around the fire, under African skies, surrounded by the bushveld.

🔥 HERITAGE LONG WEEKEND SPECIAL
📅 23–27 September | 4 nights

✨ R6,900 per self-catering chalet for the FULL 4-NIGHT STAY
/Normally R8,800/
🔥 YOU SAVE R1,900!

👨‍👩‍👦‍👦👨‍👩‍👧‍👧👨‍👩‍👦‍👦COMING WITH FAMILY
OR FRIENDS?

➡️Book the entire lodge for your group!

Letlabo has 5 self-catering chalets, each with 2 en-suite rooms and 1x sleeper couch suitable for kids only! Absolutely perfect for a Heritage getaway with family or a group of friends.

For group bookings of the entire lodge, you'll also have use of our venue hall, fully equipped kitchen, bar and 4 ice machines for only R1,000 per day ➡️ normally R2,000 per day = R600 per family (3 full days Thursday- Saturday)

And because no South African Heritage celebration is complete without a fire...

🔥 Complimentary firewood for the entire stay...our staff makes the bonfire in the evenings.

Spend your long weekend enjoying:

✔️ Bush walks
✔️ Sunset drinks on our breathtaking mountain
✔️ Shooting range & clay pigeon shooting
✔️ Heated pool
✔️ Come experience a wonderful Braai in the Bush for Braai Day! 🔥🇿🇦

Slow mornings. Bushveld sunsets. A fire crackling as the evening cools. Good company, fresh air and nowhere you need to be. 🌅

This isn't just a long weekend away.
It's a long weekend to reconnect with nature, with your people and with a little bit of what makes South Africa feel like home. 🇿🇦

🌿 Limited Heritage Weekend availability

📲 WhatsApp Heino: 082 466 5034 to secure your bushveld escape.

🌿🌸 SPRING HAS ARRIVED IN THE BUSHVELD 🌸🌿A new season awakens at Letlabo Nature Reserve. 🦒☀️Warmer days, golden sunsets a...
01/09/2026

🌿🌸 SPRING HAS ARRIVED IN THE BUSHVELD 🌸🌿

A new season awakens at Letlabo Nature Reserve. 🦒☀️

Warmer days, golden sunsets and the unmistakable sounds of the African bush! Spring is the perfect reminder that there is always something new to discover in the wild.

Here’s to slow mornings, spectacular sightings, evenings around the fire and unforgettable moments under the Limpopo sky. 🌅🐘🌾

Happy Spring Day to all our Tribe Members and ones to join!

🤎Letlabo Nature Reserve!

05/08/2026

🤎

🎯🎯🎯 Kontak ons vir die B E S T E  terapie 🦓🐃🐗🦒🪶Heino:  082 466 5034
05/08/2026

🎯🎯🎯 Kontak ons vir die B E S T E terapie 🦓🐃🐗🦒🪶

Heino: 082 466 5034

31/05/2026

Sunday Funnies 🤭😂😂🤣🤣

L I E F D E  W E NParty plekke word net besoek…en party plekke word deel van iemand se liefdesverhaal. Hier op Letlabo N...
14/05/2026

L I E F D E W E N

Party plekke word net besoek…
en party plekke word deel van iemand se liefdesverhaal.

Hier op Letlabo Nature Reserve het twee jong harte verlede naweek “vir altyd” gekies. Bo-op die berg, tussen stilte, sonsondergang en asemrowende uitsigte, het ’n eenvoudige “ja” verander in die begin van ’n leeftyd saam.

Dis iets besonders wanneer liefde nie in ’n restaurant of tussen skares gevier word nie… maar in die natuur, waar alles vir ’n oomblik stil raak en net twee mense oorbly.

Mag julle liefdesverhaal altyd teruglei na hierdie berg.
Na die plek waar hoop, liefde en 'n nuwe begin hande gevat het.

Van almal by Letlabo,
baie geluk met julle verlowing.

Mag julle avontuur saam net so wild, mooi en vol vrede wees soos die natuur om julle. 🦒🌅

10/05/2026

H A P P Y M O T H E R ' S D A Y 🤎
From the Letlabo Tribe

🦒 Moedersdag 🦒Soos die kameelperd-mamma haar kleintjie beskerm, lei en met sagte liefde grootmaak… so dra elke ma die ha...
10/05/2026

🦒 Moedersdag 🦒

Soos die kameelperd-mamma haar kleintjie beskerm, lei en met sagte liefde grootmaak… so dra elke ma die hart van haar familie. 🤍

Aan al die mammas:
Die wat stil opoffer.
Die wat liefhet selfs wanneer hulle moeg is.
Die wat hul kinders dra in hul arms én in gebed.
Mag jy hierdie Moedersdag onthou:
Jý is die veilige plek.
Jý is die sagte landing.
Jý is die liefde wat ‘n huis in ‘n tuiste verander.

Van ons almal by Letlabo Nature Reserve... Gelukkige Moedersdag aan elke ongelooflike mamma.
“Sometimes the strength of motherhood is greater than natural laws.” Barbara Kingsolver

ONS HET PLEK VIR 30 APRIL – 3 MEI ‼️Hierdie is nie net ’n wegbreek nie… dis ’n privaat lodge-ervaring.➡️ Geen ander gast...
28/04/2026

ONS HET PLEK VIR 30 APRIL – 3 MEI ‼️
Hierdie is nie net ’n wegbreek nie… dis ’n privaat lodge-ervaring.
➡️ Geen ander gaste
➡️ Net jy en jou mense
➡️ Die hele lodge tot julle beskikking

Bring jou familie of jou vriendekring en ervaar:
🦌 Stilte van die bosveld
🔥 Kampvuur-aande onder sterre wat 3D voel
🏡 Luukse, gemaklike verblyf
🌅 Sonsopkomste wat jy nie op kamera kan vasvang nie

Langnaweke in die bosveld raak vinnig vol bespreek. As jy nou dink “ons moet eintlik wegkom”… is hierdie post jou teken ⬇️⬇️⬇️
📲 Bespreek direk via WhatsApp:
Heino : 082 466 5034
LETLABO NATURE RESERVE
Waar tyd stadiger beweeg… en mense weer Connect!

Address

Rooiberg

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Letlabo Nature Reserve posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Letlabo Nature Reserve:

Shortcuts

Share

Category