Kallabaskop Eco Lodge

Kallabaskop Eco Lodge Come visit our Lodge for the Namakwa experiance with a variaty of activities and a sight of the most beautiful famous Namakwa flower fields around us.

12/05/2025

Gaan volg asb ons nuwe blad

Namaqualand Eco Lodge

Hou ons dop vir nuwe opwindende toevoegings!!!

07/05/2025

Goeie dag aan al ons geliefde "Followers!!

Ons is besig met bietjie veranderings by Kallabaskop Eco Lodge

Ons gaan huidige bladsy toemaak teen einde Mei en aan gaan op n nuwe platform!!

https://www.facebook.com/share/16Q1e4rirN/

Gaan like ons blad en hou ons dop vir opwindende aktiwiteite wat ons bied om jou verblyf ekstra spesiaal te maak. Die Namaqualand het sy eie mooi in en uit blomme seisoen en dit is ons missie om dit aan almal te wys!!!

Kontak vir enige navrae

Where Wildflowers Meet the Stars
Located right next to the famous Namaqua National Park.

Op soek na rus en vrede?Beleef die eenvoud en skoonheid van plaaslewe by Kallabaskop Eco Lodge in Spebatsfontein, Namaqu...
24/04/2025

Op soek na rus en vrede?
Beleef die eenvoud en skoonheid van plaaslewe by Kallabaskop Eco Lodge in Spebatsfontein, Namaqualand – net langs die pragtige Namaqua Nasionale Park.

Geniet rustige dae op die plaas, helder sterre-aande en asemrowende uitsigte tydens blomseisoen.

Word wakker met voëlsang, asem vars plaaslug in en ontspan ten volle in die natuur.
Kom as gaste, gaan as vriende.

Bespreek jou wegbreek vandag en kom hervind jouself in die stilte van Namaqualand.
Stuur vir ons ’n boodskap of skakel ons om te bespreek!

🌼🌼🌼🌼🌼🌼🌼🌼🌼🌼🌼🌼🌼🌼Looking for a peaceful escape?Come experience Kallabaskop Eco Lodge in Spebatsfontein, Namaqua Land – your...
24/04/2025

🌼🌼🌼🌼🌼🌼🌼🌼🌼🌼🌼🌼🌼🌼Looking for a peaceful escape?
Come experience Kallabaskop Eco Lodge in Spebatsfontein, Namaqua Land – your gateway to the simple joys of farm life, wide open spaces, and unforgettable night skies.

We're right next to the Namaqua National Park, making us the perfect spot for exploring during flower season or just relaxing in nature.

Wake up to birdsong, breathe in the fresh farm air, and fall asleep under a blanket of stars.
Come as guests, leave as family.

Book your stay today and reconnect with nature.
Inbox us or call to reserve your piece of paradise!

Welkom by Kallabaskop Eco Lodge – Jou Stukkie Paradys in Soebatsfontein, NamaqualandKallabaskop Eco Lodge is geleë in di...
23/04/2025

Welkom by Kallabaskop Eco Lodge – Jou Stukkie Paradys in Soebatsfontein, Namaqualand

Kallabaskop Eco Lodge is geleë in die pragtige dorpie Soebatsfontein in die Noord-Kaap se bekende Namaqualand-streek. Hier bied ons jou 'n unieke, omgewingsvriendelike wegbreek tussen rotsheuwels, veldblomme en stilte soos min. Ervaar die ongelooflike natuurskoon, warm gasvryheid en rustige atmosfeer – ideaal vir natuurliefhebbers, fotograwe en almal wat wil ontsnap aan die stad se gewoel.

Kom rus, herlaai en ontdek die hart van Namaqualand by Kallabaskop Eco Lodge.

🌼🌸
21/04/2025

🌼🌸

Dankbare wereld!♡NamakwalandKallabaskop Eco Lodge
16/04/2025

Dankbare wereld!♡
Namakwaland
Kallabaskop Eco Lodge

  eco LodgeKom besoek ons vir n wegbreek of vir blommetyd!!Kleinzee en Hondeklipbaai +-70km🌊🌊Grens teen National Namakwa...
26/03/2025

eco Lodge
Kom besoek ons vir n wegbreek of vir blommetyd!!

Kleinzee en Hondeklipbaai +-70km🌊🌊
Grens teen National Namakwa Park🌼🌸🌻

‼️ Blomme word bepaal deur reen seisoen‼️

Kontak gerus vir navrae
0616241409

Kallabaskop Eco Lodge🌸🌻🌼🌷🌺🌧💧
24/03/2025

Kallabaskop Eco Lodge🌸🌻🌼🌷🌺🌧💧

14/03/2025

NAMAKWALAND jou DOR plek
brak, en water n gebrek

NAMAKWALAND jou woeste winde
voorbereiding vir sade en kunde

NAMAKWALAND jou uitgestrekte lee vlaktes
skilpe, voëls, diere en kaktus

Wolke vol verwagting
mens, plant en dier staan in afwagting

EEN druppel reën
en ons is almal so geseën

sade spruit en voels fluit

NAMAKWALAND jy is so dankbaar

dit is nie eens n dag
en jou blomme staan in prag

NAMAKWALAND jy is so spesiaal
dat jy jou kunde elke jaar herhaal

Kom geniet n wegbreek by   Eco Lodge.Weg van selfoon syn en die besige lewe.  72km vanaf Kallabaskop eco Lodge🌊🌊  60km v...
12/03/2025

Kom geniet n wegbreek by Eco Lodge.

Weg van selfoon syn en die besige lewe.

72km vanaf Kallabaskop eco Lodge🌊🌊
60km vanaf Kallabaskop Eco Lodge 🌊🌊

❗️ASB NEEM KENNIS. BLOMME VELDE WORD BEPAAL DEUR REËN SEISOEN❗️

061 624 1409
062 620 6577

Address

30°06'17"S17°35'00"E
Soebatsfontein
8257

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00
Sunday 09:00 - 17:00

Telephone

+27626206577

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kallabaskop Eco Lodge posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kallabaskop Eco Lodge:

Share