Die Herberg

Die Herberg Welcome to "Die Herberg" comfortable Self catering units centrally situated in Heldervue, Somerset West.
(2)

Operating as usual

Die Herberg
07/07/2020

Die Herberg

Soon we will all be back in business, travelling to the beautiful Helderberg.  Die Herberg units are self-catering and c...
17/06/2020

Soon we will all be back in business, travelling to the beautiful Helderberg. Die Herberg units are self-catering and completely separate from each other, as well as separate from the main house. Covid-19 sanitisation protocols will be in place and we would like to welcome you when you are allowed to travel again.
Lots of ways to pick up our trail... Here is another one:
https://beetroute.co.za/business/die-herberg/

Sonsondergang van die Solder se Balkon
17/06/2020

Sonsondergang van die Solder se Balkon

#ToyotaUSWoordfees2020  #selfcateringaccommodation#Herdervue #Somersetwestaccommodation2 Self-catering units. Sleeps tot...
21/02/2020

#ToyotaUSWoordfees2020 #selfcateringaccommodation
#Herdervue #Somersetwestaccommodation
2 Self-catering units. Sleeps total 6 people
Easy, quick access onto R44 to Stellenbosch
Everything you need and very affordable.
Your host Elizma is waiting for your enquiry email: elizma(at)dieherberg7.co.za

02/09/2019

Its spring

Free Accommodation for Urban Sketchers in Winelands South Africa #urbansketchersparis #urbansketchersamsterdam
11/02/2019

Free Accommodation for Urban Sketchers in Winelands South Africa
#urbansketchersparis #urbansketchersamsterdam

Die Waenhuis. ...selfcatering. Sleep 4,private entrance.Easy access to R44.  15 min drive to Stellenbosch. Book for Woor...
05/02/2019

Die Waenhuis. ...selfcatering. Sleep 4,private entrance.Easy access to R44. 15 min drive to Stellenbosch. Book for Woordfees.
#accommodation #helderberg #somersetwest #westerncape #southafrica #visitwinelands #visithelderberg #helderbergnaturereserve #stellenboschwinetour #urbansketchers #urbansketchingstellenbosch #woordfees2019 @ Somerset West, Western Cape

Die Herberg bied akkommodasie vir Woorfees. Bespreek nou om teleurstelling te voorkom. Slegs 15 min van Stellenbosch. R3...
04/02/2019

Die Herberg bied akkommodasie vir Woorfees. Bespreek nou om teleurstelling te voorkom. Slegs 15 min van Stellenbosch. R300 pp wat deel.

18/01/2019

Die Herberg bied baie billike akkommodasie vir Woorfees. Bespreek vroegtydig.

"Die solder" @ "Die Herberg" this lovely self catering guest unit is now available for booking!
03/12/2018

"Die solder" @ "Die Herberg" this lovely self catering guest unit is now available for booking!

"Die Waenhuis" @ Die Herberg, send a e-mail to book your stay.
01/12/2018

"Die Waenhuis" @ Die Herberg, send a e-mail to book your stay.

Welcome to "Die Herberg" comfortable Self Catering units, centrally situated in Heldervue, Somerset West.
01/12/2018

Welcome to "Die Herberg" comfortable Self Catering units, centrally situated in Heldervue, Somerset West.

Die Herberg
01/12/2018

Die Herberg

Die Herberg
01/12/2018

Die Herberg

Die Herberg's cover photo
01/12/2018

Die Herberg's cover photo

Address

7 Goederust Street, Heldervue, Somerset West
Somerset West
7130

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Herberg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Herberg:

Videos

Die Herberg - Self-sorg Eenhede, Heldervue, Somerset Wes

Die Herberg is in Heldervue, Somerset-Wes en bied gehalte verblyf vir 'n paartjie, sakereisigers of oornaggaste. Ons is ongelukkig nie geskik vir kinders onder 10 jarige ouderdom nie.

Die Herberg is baie gerieflik geleƫ vir besoekers aan die Helderberg Village Aftree oord. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die twee eenhede by name Die Solder en Die Waenhuis, kan afsonderlik of as 'n eenheid bespreek word. Die eenhede het privaat ingange en gaste kry veilige parkeerplek op die perseel. Die Solder is 'n solder-eenheid met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Dit het 'n kombuisie en 'n eethoekie waar gaste hul maaltye kan geniet. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, ideaal vir verhit-en-eet-maaltye, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die kamer het ook 'n TV met sekere DStv-kanale. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi. Die eenheid lei na 'n groot balkon met uitsigte oor die Helderberg Village-gholfbaan en op Tafelberg in die verte. Die Waenhuis is 'n solder-eenheid met 'n oopplan sit/slaap gedeelte met 2 enkel beddens, en ook 'n aparte slaapkamer met 2 enkel beddens. Daar is een gerieflike badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Dit het 'n kombuis en eet gedeelte waar gaste hul maaltye kan voorberei en geniet. Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, twee-plaat toonbank stoof en oond, koffie- en teemaak geriewe, breekware en eetgerei. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi. Dubbel deure lei na 'n klein balkon wat uitkyk op die lowerryke tuin. Gemeenskaplike braaigeriewe is ook beskikbaar.

Kontak u gasvrou Elizma via epos: elizma(at)dieherberg7.co.za

Die Solder

Nearby hotels


Other Hotels & Lodging in Somerset West

Show All

Comments

Goeie middag. Ek stel belang om moontlik albei eenhede te bespreek vir die Maart vakansie (totaal van 7 nagte). Ons is 5 mense (twee volwassenes en 3 jong mense) wat kom vir SA atletiek in die Paarl. Is daar 'n moontlikheid vir 'n beter prys indien ons altwee bespreek? Indien nie, is daar 'n kans vir 'n matras in die groter eenheid om die 5de een te akkommodeer? Sal waardeer as julle terugkom via epos. My epos is [email protected]. Baie dankie.
Hi did ek trudene miss u guys a lot