BAASK

BAASK Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from BAASK, Stilbaai.

BAASK AJV het plaasgevind op Vrydag 21 Oktober.  Dankie aan Huis Stilbaai dat die AJV by jul aangebied kon word.   Baie ...
24/10/2022

BAASK AJV het plaasgevind op Vrydag 21 Oktober. Dankie aan Huis Stilbaai dat die AJV by jul aangebied kon word. Baie geluk aan die nuwe bestuur wat verkies is!

08/10/2020

BAASK Algemene Jaarvergadering
Die jaarvergadering van die Belangegroep vir Aftree-oorde en Aanverwante Instansies in die Suid-Kaap (BAASK) word op 23 Oktober om 10:00 by die Queens Hotel in Oudtshoorn gehou. BAASK is ‘n organisasie wat gemoeid is met die versorging van ouer persone. Drie afgevaardigdes van geaffilieerde instansies en een afgevaardigde van nie-geaffilieerde instansies word uitgenooi om die vergadering by te woon.
Geleentheidsprekers by die vergadering is: Heinrich Boje ( Frogfoot- “Fibre”) en Alwyn Mulder (Hartenbos Biokinetici)
Besprekings vir die vergadering is belangrik sodat logistieke en ete reëlings gefinaliseer kan word.
Kontak Bets Wilkinson by 044 272 0883

Verpleegkundiges en Bestuurders besoek The Living Cornerstone in Sedgefield. Anieta Lombard van Excellentis verskaf waar...
14/09/2018

Verpleegkundiges en Bestuurders besoek The Living Cornerstone in Sedgefield. Anieta Lombard van Excellentis verskaf waardevolle inligting oor Demensie......dankie Petra Brits vir julle gasvryheid....we salute you and your team

12/09/2018

GROEP OOR OUER PERSONE VERGADER

Die jaarvergadering van die Belangegroep vir Aftree-oorde en Aanverwante Instansies in die Suid-Kaap (BAASK) word op 28 September in George gehou. BAASK is ‘n organisasie wat gemoeid is met die versorging van ouer persone. Afgevaardigdes van geaffilieerde instansies kom by die Genevafontein Aftree-oord byeen waar die vergadering om 10:00 begin. Instansies wat nog nie lede van BAASK is nie, is welkom om een persoon af te vaardig om die vergadering as waarnemer by te woon.

Rob Onraët en Simone de Jager gaan onderskeidelik praat oor gesondheids- en veiligheidsaangeleenthede en ‘n geslaagde ontruimingsaksie tydens die brande in Knysna in 2017.

Bel Rolene van der Westhuizen by 044-871-2429 of stuur e-pos na [email protected].

31/08/2016

Address

Stilbaai
6674

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when BAASK posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to BAASK:

Share