03/09/2026
September by die see klink sommer lekker! π
Ons grondvlak-eenheid het nog βn paar datums beskikbaar vir September β perfek vir βn rustige wegbreek en βn bietjie tyd langs die kus.
Beskikbaar:
β’ 6β12 September
β’ 14β19 September
β’ 27β30 September
R1 200 p.n. vir 2 persone
R200 p.n. ekstra vir elke addisionele persoon
Pak die tasse, kom ontspan en geniet βn lekker wegbreek by die see! βοΈ