Vrede & Rus Villa - Stilbaai

Vrede & Rus Villa - Stilbaai Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Vrede & Rus Villa - Stilbaai, Vacation Home Rental, Stilbaai.

Hierdie is 'n pragtige tenvolle gemeubileerde selfsorghuis, stylvol maar skep tog daardie tuisgevoel en is ideaal vir gesinne en vriende wat smag na 'n vakansie by die see wat hulle elke jaar sal laat terug kom.

EASTER WEEKEND SPECIAL!Also, if the full amount is settled in advance, you will get a 10% discount! πŸšπŸ¦‘πŸ‘πŸ πŸ¦ˆπŸ¦­πŸ‹
05/02/2024

EASTER WEEKEND SPECIAL!
Also, if the full amount is settled in advance, you will get a 10% discount! πŸšπŸ¦‘πŸ‘πŸ πŸ¦ˆπŸ¦­πŸ‹

August 2023 flash special! Book now πŸ πŸ‘πŸŸπŸ¬πŸ¦€πŸ™
09/08/2023

August 2023 flash special! Book now πŸ πŸ‘πŸŸπŸ¬πŸ¦€πŸ™

"So they are no longer two, but one flesh. Therefore what God has joined together, let no one separate.” - Matthew 19:6D...
23/02/2023

"So they are no longer two, but one flesh. Therefore what God has joined together, let no one separate.” - Matthew 19:6

Dankie dat julle gekies het om ons deel van julle spesiale dag te maak. Pragtige fotos van Lizandri & Mareu de Jager se trou dag! So in ons lieflike villa! Mag julle huwelik gevul wees met tonne seΓ«ninge!

Fotograaf: Franzoa Media

V R E D E   &   R U S   V I L L A πŸŒ΄πŸŒŠβ€’Die vakansiehuis het 3 ruim slaapkamers en 3 badkamers waarvan 2 op die onderste vl...
23/02/2023

V R E D E & R U S V I L L A 🌴🌊
β€’
Die vakansiehuis het 3 ruim slaapkamers en 3 badkamers waarvan 2 op die onderste vloer is en een op die boontste verdieping.
Gaste moet asseblief eie swemhanddoeke saambring.
Ten volle toegeruste kombuis, insluitend 'n gas/elektriese stoof en 'n wasmasjien vir gebruik.
Die sitkamer het 'n Smart TV met Netflix en YouTube opsies wat ge-stroom kan word vanaf die Wifi. Die huis het 'n groot onderdakstoep met buitebraaigeriewe. Dis die ideale plek waar families en vriende tyd saam kan spandeer en ontspan ⛡️
β€’
πŸ‘‡ VIR MEER INLIGTING OOR TARIEWE, FOTOS VAN DIE VILLA, OF BESPREEKINGS, KONTAK ONS NOU BY [email protected] OF STUUR 'N WHATSAPP NA 084 737 9178 πŸ¦€πŸŸπŸŒŠπŸŒ΄

⛡️ Ons pragtige Villa is besig om lekker besig en vol te raak! Hier is beskikbare datums vir Desember 2022 en Januarie 2...
28/09/2022

⛡️ Ons pragtige Villa is besig om lekker besig en vol te raak! Hier is beskikbare datums vir Desember 2022 en Januarie 2023! Bespreek jou plekkie nou om telleurstelling te voorkom! 🌊

🌊🌴 VREDE & RUS VILLA ⛡️⛱️'n Plek waar families en vriende bymekaar kom, en elke dag dit tenvolle kan geniet in hierdie p...
25/09/2022

🌊🌴 VREDE & RUS VILLA ⛡️⛱️
'n Plek waar families en vriende bymekaar kom, en elke dag dit tenvolle kan geniet in hierdie pragtige paradys ⛡️

🌊 Dankie! Dankie dat julle deel in hierdie pragtige Villa van ons! LIKE, DEEL EN VERTEL jou vriende en familie! Hierdie ...
25/09/2022

🌊 Dankie! Dankie dat julle deel in hierdie pragtige Villa van ons! LIKE, DEEL EN VERTEL jou vriende en familie! Hierdie is 'n plek waar families en vriende bymekaar kan kom, en elke dag dit tenvolle kan geniet in die pragtige Stilbaai β›΅οΈπŸŒ΄

V R E D E   &   R U S   V I L L A πŸŒ΄πŸŒŠβ€’Die vakansiehuis het 3 ruim slaapkamers en 3 badkamers waarvan 2 op die onderste vl...
19/09/2022

V R E D E & R U S V I L L A 🌴🌊
β€’
Die vakansiehuis het 3 ruim slaapkamers en 3 badkamers waarvan 2 op die onderste vloer is en een op die boontste verdieping.
Gaste moet asseblief eie swemhanddoeke saambring.
Ten volle toegeruste kombuis, insluitend 'n gas/elektriese stoof en 'n wasmasjien vir gebruik.
Die sitkamer het 'n Smart TV met Netflix en YouTube opsies wat ge-stroom kan word vanaf die Wifi. Die huis het 'n groot onderdakstoep met buitebraaigeriewe. Dis die ideale plek waar families en vriende tyd saam kan spandeer en ontspan ⛡️
β€’
πŸ‘‡ VIR MEER INLIGTING OOR TARIEWE, FOTOS VAN DIE VILLA, OF BESPREEKINGS, KONTAK ONS NOU BY [email protected] OF STUUR 'N WHATSAPP NA 084 737 9178 πŸ¦€πŸŸπŸŒŠπŸŒ΄

Address

Stilbaai

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vrede & Rus Villa - Stilbaai posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Vrede & Rus Villa - Stilbaai:

Share