click op location hierbo en sien kaart vir GPS: LIGGING: 2km vanaf die see, 2km af van die N2 hoofpad, 35km vanaf Kaapstad internasionale lughawe, 45km vanaf Kaapstad, 2km vanaf Somerset Mall, 500m vanaf die Spar en Apteek en dokters spreekamers. INDIEN ONS NIE VIR JOU PLEK HET NIE, SAL ONS VIR JOU PLEK SOEK. (1) SKAKEL 0827889315 VIR BESPREKINGS OF EPOS NA [email protected]
(2) TARIEWE
bydiC:
VALSBAAI R550 per nag (slaap 2 persone) Hoog seisoen R650 per nag. Vir net een nag R650 per nag. MELKBAAI (bruin woonstel) nie meer beskikbaar nie. (3) GEEN BESPREKING IS BEVESTIG SONDER DIE BETALING VAN n 50% DEPOSITO NIE. DIE RES IN KONTANT BETAALBAAR BY AANKOMS. Indien net een nag, 100% voortuit betaalbaar. (4) Duvet, kombers en een kussing per bed en handoeke word voorsien. (5) CANCELLATION TERMS: 3months before stay date 90%; 1month before stay date 60%; 2 week before stay date 30% and 1 week before stay date 0%
Daar word n admin fooi van R250 afgetrek indien u sou kanseleer en steeds kwalifiseer vir die terugbetaling van enige gelde. (6) ROOK WORD ONDER GEEN OMSTANDIGHEDE TOEGELAAT BINNE DIE WOONSTEL NIE. RESPEKTEER ASB DIE VERSOEK. (7) Slegs een motor word toegelaat binne in die gerage. (8) DSTV bouquet family package
(9) Internet konneksie is beskikbaar op aanvraag.(nie by GBaai nie)
(10) Braai geriewe is beskikbaar. (11) Neem asb n paar brosjures saam en help ons deur die plekkie te bemark. (12) Aankoms tyd enige iets na 14h in die middag. Huurders moet uit wees teen 10h op die vertrek dag. (13) Sekuriteit: maak asseblief seker dat alle vensters en die deur toe en gesluit is wanneer u uitgaan. Veiligheid bly maar n probleem vir ons almal in ons land. Indien daar by u ingebreek word, aanvaar die verhuurder geen aanspreeklikheid vir enige persoonlike verliese nie. (14) Lees asb ander inligting by aankoms in die woonstel. (15) GEEN TROETELDIERE WORD TOEGELAAT NIE. (16) REG VAN TOEGANG VOORBEHOU SOOS BESLUIT DEUR DIE EIENAAR. (17) Ons verwys jou na die naaste wassery vir jou wasgoed. Ons doen nie wasgoed nie.