Camp Leatherback

Camp Leatherback Camp Leatherback is a Campsite situated in the most southern point of Mozambique close to the small and peaceful village of Ponta Do Ouro.

With April fast approaching don't forget to book your place in Paradise! Campsites is going fast at Campismo Leatherback...
15/01/2015

With April fast approaching don't forget to book your place in Paradise! Campsites is going fast at Campismo Leatherback! Hope to see you soon!

25/09/2014

Campismo Leatherback is the first campsite when driving to Ponta Do Ouro town. We have 17 campsites.

Bekostigbare luukse tent verblyf nou beskikbaar by Campismo Leatherback!
14/08/2014

Bekostigbare luukse tent verblyf nou beskikbaar by Campismo Leatherback!

Gaan loer bietjie op die "website" as jy hou van diepsee visvang!
25/03/2014

Gaan loer bietjie op die "website" as jy hou van diepsee visvang!

Mozambique Safaris Marlin Tuna Tours Safaris Big Game Ponta Fishing Malongane Quads

Another Ponta Do Ouro sunset.
21/03/2014

Another Ponta Do Ouro sunset.

Lyk vir my hierdie mense het Ponta Do Ouro geniet... Met April skool vakansie kan jy ook in Ponta Do Ouro wees! kOM kAMP...
18/03/2014

Lyk vir my hierdie mense het Ponta Do Ouro geniet... Met April skool vakansie kan jy ook in Ponta Do Ouro wees! kOM kAMP BY CAMPISMO LEATHERBACK EN ERVAAR MOSAMBIEK OP SY BESTE! VIR MEER INLIGTING E-MAIL ONS OP billingy4gmail.com of skakel +258 842 412 090.

Holiday with some friends in Mozam.

Dis mos hoe 'n  vakansie moet lyk....
18/03/2014

Dis mos hoe 'n vakansie moet lyk....

beaches of mozambique:guia das belas e unicas praias de moçambique-travel log south north «music:drumming joy by antonio tricarico» no copyright intended

Dis Lekker hier in Ponta! kom kuier gerus hier by ons en ervaar Mosambiek op sy beste!
18/03/2014

Dis Lekker hier in Ponta! kom kuier gerus hier by ons en ervaar Mosambiek op sy beste!

Ons hier by camp leatherback is besig met GROOT dinge! Beste kamp plek in Ponta Do Ouro!
07/03/2014

Ons hier by camp leatherback is besig met GROOT dinge! Beste kamp plek in Ponta Do Ouro!

Sjo, maar die tyd vlieg... dis al amper middel Februarie! Kom geniet die laaste van die somer in sonnige Mosambiek!
10/02/2014

Sjo, maar die tyd vlieg... dis al amper middel Februarie! Kom geniet die laaste van die somer in sonnige Mosambiek!

Ponta Do Ouro wag vir jou die April vakansie! Spaar geld op jou verblyf deur te kamp by Camp Leatherback en kom ervaar M...
20/01/2014

Ponta Do Ouro wag vir jou die April vakansie! Spaar geld op jou verblyf deur te kamp by Camp Leatherback en kom ervaar Mosambiek op sy beste!!

Sjoe! Genade dit is vandag amper so warm in Gauteng soos in Ponta Do Ouro! Al verskil is Ponta het 'n see en Gauteng nie...
16/01/2014

Sjoe! Genade dit is vandag amper so warm in Gauteng soos in Ponta Do Ouro! Al verskil is Ponta het 'n see en Gauteng nie.... So boek jou Mozi Vakansie ASAP! Kom kamp by Camp Leatherback en ervaar Ponta op sy beste! April is om die draai, so as jy nog nooit in Ponta was nie, 2014 is die jaar om Mosambiek toe te kom!!! Ek sien julle daar! Vir meer info inbox my gerus! of skakel 082 412 0294

Endereço

Main Road
Ilha De Moçambique

Telefone

+258824120294

Website

Notificações

Seja o primeiro a receber as novidades e deixe-nos enviar-lhe um email quando Camp Leatherback publica notícias e promoções. O seu endereço de email não será utilizado para qualquer outro propósito, e pode cancelar a subscrição a qualquer momento.

Compartilhar