Surai lodge karasburg

Surai lodge karasburg Surai lodge Karasburg Business Park

Hemelse Vader, vandag wil ek U loof... Dankie vir U wonderbaarlike Skepping... Dankie vir U onoortreflike plan vir my le...
14/10/2024

Hemelse Vader, vandag wil ek U loof... Dankie vir U wonderbaarlike Skepping... Dankie vir U onoortreflike plan vir my lewe... Dankie vir U onvoorwaardelike liefde en genade... Here, ek wil U lof verkondig en U Naam loof en prys... Ek is 'n getuie van U magtige dade... Ek is gevul met dankbaarheid en lof vir U werk in my en my hartsmense se lewens... Here, ek besef die lewe self is harde werk... En niemand is kwytgeskeld van uitdagings nie... Dankie dat U my help om elke uitdaging te oorkom... Om sterker aan die ander kant uit te kom... Help my om ook ’n inspirasie te wees vir ander... Sodat hulle in my U liefde en genade sien... Ek loof U... Ek prys U... Ek aanbid U... Amen...

Address

Karasburg
9000

Telephone

+264813621206

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Surai lodge karasburg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Surai lodge karasburg:

Share