01/10/2018
Neem asb kennis alle gaste van Fantasia Gaste Huis in Ondangwa dat ek nie meer by die gastehuis is nie, die kontak persoon in die toekom is
Morne Meiring
Tel 065 240528
Epos: [email protected]
Dit was werklik 'n plesier en voorreg om u gasvrou vir die laaste amper 2jaar te wees.