28/08/2026
Mooiste Juff Marcia 🌸❤️
Dit was vir ons ’n groot eer en voorreg om jou 60ste verjaarsdag by ons te kon huisves en deel te wees van so ’n besonderse mylpaal in jou lewe. 🎉🥂
Mag die Here jou ryklik seën met nog baie jare van vreugde, liefde, goeie gesondheid en pragtige herinneringe saam met jou geliefdes. 🙏✨
Mag God se genade en seën jou elke dag omring. Baie geluk met jou 60ste verjaarsdag! 💐❤️