09/05/2026
Hallo Annemarie. Die pad is redelikk rof. Van Ruacana tot by Swartbooisdrif redelik rof. Daar is plekke wat ek my voertuig in low range moes sit om die bult uit te kom. Na Swartbooisdrif was daar 'n paar watergate waardeur ins moes gaan. Die diepste een was so 'n meter diep. Die grond is baie stabiel en daar is nie modder wat jou sal laat vassit nie. Die afstan is so 165km van julle af en dit het ons omtrent 5 ure geneem.
Phillie vd Merwe
Fotos geleen van Venessa