Stofpad Lodge & Kampterrein

Stofpad Lodge & Kampterrein Stofpad Lodge & Kampterrein :
Dit is NIE NET akkomodasie nie , dit is 'n Destinasie , kom beleef dit !!

Stofpad Lodge & Camping :
It is NOT JUST accommodation , it is a Destination , come and experience it !!

The Creation is so amazingly Beautiful , see the Milky way at its best at Stofpad Lodge and Camping.Thank you Daniele Ma...
15/08/2026

The Creation is so amazingly Beautiful , see the Milky way at its best at Stofpad Lodge and Camping.

Thank you Daniele Mazzoni for sharing you photos with us..

02/08/2026

Baie baie geluk aan die Pas getroude "van Zyl's" , wat 'n vooreg om te te kon deel wees van jul GROOT dag.
Dankie Ryno van Zyl en Chantell van Zyl , julle is twee pragtige mense en ons bid julle baie geluk en liefde toe.

Vir bekostigbare Bed en Ontbyt Akkomodasie , onthou om te vra vir jou SACD / Namibiese SPESIALE PRYS.Bespreek by stofpad...
09/07/2026

Vir bekostigbare Bed en Ontbyt Akkomodasie , onthou om te vra vir jou SACD / Namibiese SPESIALE PRYS.
Bespreek by [email protected]

Wat 'n ongelooflike paartjie , die mooiste mooi mense , van binne en buite.Dankie Jean en Marisja van der Westhuizen , d...
26/06/2026

Wat 'n ongelooflike paartjie , die mooiste mooi mense , van binne en buite.

Dankie Jean en Marisja van der Westhuizen , dat julle vir Stofpad Lodge & Camping deel gemaak het van jul Pragtigste Dag ❤️

15/06/2026

Find local businesses, view maps and get driving directions in Google Maps.

Dit was "pragtig mooi" , wat 'n wonderlike geleentheid 🙌🏻 Baie baie geluk Jean & Marisja van der Westhuizen ❤️
03/05/2026

Dit was "pragtig mooi" , wat 'n wonderlike geleentheid 🙌🏻

Baie baie geluk Jean & Marisja van der Westhuizen ❤️

Stofpad hou vandag Troue 🔔Kyk net hoe mooi Groen het ons Hemelse Vader alles ingekleur.
02/05/2026

Stofpad hou vandag Troue 🔔
Kyk net hoe mooi Groen het ons Hemelse Vader alles ingekleur.

Nog 'n paar Stofpad Reën foto's (dankie Marley)
10/04/2026

Nog 'n paar Stofpad Reën foto's
(dankie Marley)

Address

Stofpad Lodge & Camping
Windhoek
9000

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00
Saturday 07:00 - 12:30
Sunday 07:00 - 12:30

Telephone

+264818218659

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Stofpad Lodge & Kampterrein posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Stofpad Lodge & Kampterrein:

Shortcuts

Share