Brandkaros Richtersveld Accommodation

Brandkaros Richtersveld Accommodation Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Brandkaros Richtersveld Accommodation, R382, Alexander Bay.

09/05/2019

Hier is n baie mooi plek om oor te bly oppad Richtersveld toe.

The Vine, is a guest house, settled in the small town of Klawer in Namaqualand. The Vine is the perfect stop between Windhoek, Keetmanshoop, the Namibian border and Upington on your way to Cape Town. Enjoy true country life hospitality at The Vine!

16/01/2019

Hiermee neem ons, (Herman, Twanet, Ethan en al ons lawwe diere) afskeid van Brandkaros. Ons het 2 wonderlike jare in die woestyn gehad. Duisend dankies aan almal se ondersteuning!!

So kuier ons langs die vuur!!
23/12/2018

So kuier ons langs die vuur!!

Verseker van my gunsteling gaste om hier by Brandkaros te bederf!
17/12/2018

Verseker van my gunsteling gaste om hier by Brandkaros te bederf!

En dit is hoe dit vanoggend 7uur hier by ons gelyk het........
21/10/2018

En dit is hoe dit vanoggend 7uur hier by ons gelyk het........

Ons nuwe baba op Brandkaros!!  Gister gebore!! Eerste lam wat ek nie bottel hoef te gee nie....Mienkie is 'n baie goeie ...
08/10/2018

Ons nuwe baba op Brandkaros!! Gister gebore!! Eerste lam wat ek nie bottel hoef te gee nie....Mienkie is 'n baie goeie ma!!!

En so vang die manne vis hier by Brandkaros!!!
23/08/2018

En so vang die manne vis hier by Brandkaros!!!

Die maan lyk soooooo mooi hier van Brandkaros af!!!
27/07/2018

Die maan lyk soooooo mooi hier van Brandkaros af!!!

Aangesien julle nie vir ons kom kuier nie, en ek verveeld is, het ek begin verf.  So nou bou ek vir Brandkaros 'n kunsga...
10/07/2018

Aangesien julle nie vir ons kom kuier nie, en ek verveeld is, het ek begin verf. So nou bou ek vir Brandkaros 'n kunsgallery op. Ek het gaan google, en hulle sĂȘ jy het 25 - 30 skilderye nodig vir 'n uitstalling...so ek gaan nou verf dat dit klap, dan kan julle almal Brandkaros toe kom vir my uitstalling. Spaar solank elke maand 'n R100...he he he Julle is natuurlik welkom om te bestel ook, dan pos ek dit vir julle!!

Skaars 500m van Brandkaros af word jy gegroet deur al hierdie fraaie blommetjies en plantjies!!
25/06/2018

Skaars 500m van Brandkaros af word jy gegroet deur al hierdie fraaie blommetjies en plantjies!!

Address

R382
Alexander Bay

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Brandkaros Richtersveld Accommodation posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Brandkaros Richtersveld Accommodation:

Share