Alicedale Cobhouse Accommodation

Alicedale Cobhouse Accommodation Unique accommodation in a house build with mud
Groups of up to 10 people in 3 bedrooms. Inside and outside braai area. Gas and solar power. No visitors allowed.

R150 pp/night if we supply bedding and wood. R70 pp/night if you bring own. Strictly only paying guests.

Lekker om Modderhuis gaste op ander plekke raak te loop😃
02/07/2024

Lekker om Modderhuis gaste op ander plekke raak te loop😃

Van Zyl se eerste bok.
02/07/2024

Van Zyl se eerste bok.

Zaden se eerste bok.
16/07/2023

Zaden se eerste bok.

Lekker reën gehad in Februarie.
25/02/2023

Lekker reën gehad in Februarie.

Darem al so bietjie groener....
20/03/2022

Darem al so bietjie groener....

7 visse gered en in Modderhuis se dam gegooi... Een van die dae catch en release ons Babers daar 😀 net eers weer visstok...
04/01/2022

7 visse gered en in Modderhuis se dam gegooi... Een van die dae catch en release ons Babers daar 😀 net eers weer visstokke kry.

Dam is skoon en amper vol. Sal weer moet neem met beter lig.
04/01/2022

Dam is skoon en amper vol. Sal weer moet neem met beter lig.

Naweek se fotos. Son kom op en  aand se vuurtjie. Yolandè Rush en Liz Manning.
28/11/2021

Naweek se fotos. Son kom op en aand se vuurtjie. Yolandè Rush en Liz Manning.

17/03/2021

Alicedale Cobhouse is geleë op n plaas buite Alicedale in die Oos Kaap. Omtrent n uur vanaf Port Elizabeth en n halfuur vanaf Grahamstad en Addo Olifantpark.
Die huis in ten volle toegerus vir selfsorg. Sonkrag, gastoof en ys/vrieskas, donkie vir warm storte. Binne en buite braai geriewe.
3 en-suite slaapkamers, slaap 10 persone.
Ideaal vir n groep vriende of 2 gesinne wat n naweek in die natuur wil deurbring.
4km vanaf die Nuwejaarsdam vir visvang.
Aktiwiteite soos wild kyk,stap, beginner 4x4 roete.
Pryse vanaf R70 per persoon per nag.
Kontak Trudie 0845111667

Mooi wolke gister....
13/09/2020

Mooi wolke gister....

Foto met die drone geneem. Ai ons kort reen.
26/08/2020

Foto met die drone geneem. Ai ons kort reen.

Address

Langleegte Farm
Alicedale
6135

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00
Sunday 09:00 - 17:00

Telephone

+27845111667

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Alicedale Cobhouse Accommodation posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Alicedale Cobhouse Accommodation:

Share