Hartebeesfontein-Merino's

Hartebeesfontein-Merino's Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Hartebeesfontein-Merino's, Aliwal North.

Baie dankie aan ons kopers vir julle ondersteuning van ons 49ste Produksieveiling op Letsatsi.Dankie ook aan almal wat b...
23/01/2026

Baie dankie aan ons kopers vir julle ondersteuning van ons 49ste Produksieveiling op Letsatsi.
Dankie ook aan almal wat bygedra het tot die sukses van die veiling.

20/01/2026
20/01/2026

So lyk hulle.....so teel hulle!
Die moeders van die ramme op veiling, 3 weke nadat die nuwe groep lammers gespeen is.

‼️Kom nie op veiling nie.

15/01/2026
Hier is solank 'n voorsmaak van die span ramme op veiling. Hou ons blad dop vir nog!🗓 22 Januarie 2026🕛 12:00📌 Letsatsi ...
14/01/2026

Hier is solank 'n voorsmaak van die span ramme op veiling. Hou ons blad dop vir nog!

🗓 22 Januarie 2026
🕛 12:00
📌 Letsatsi Game Lodge, Smithfield

12/01/2026

Voorbereiding van ramme vir Letsatsi veiling, 22 Januarie 2026 is goed op dreef.

Address

Aliwal North

Telephone

+27721094930

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hartebeesfontein-Merino's posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Hartebeesfontein-Merino's:

Share